|
|
|
|
Die ry huisies by die see – voor en agter
|
|
“Learn from the mistakes of others. You can’t live long enough to make them all yourself.” (Eleanor Roosevelt)
Hierdie is weereens ‘n stryd oor die behoud van ‘n kosbare uitsig oor die see. Die aanvanklike uitleg van hierdie ontwikkeling was juis gedoen om aan elke eenheid ‘n uitsig oor die see en op Tafelberg te bied.
|
|
|
NOTA AAN PROKUREURS: Die uitspraak in Gerstle and Others v City of Cape Town and Others (A484/2015) [2016] ZAWCHC 102 is beskikbaar op Saflii. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
NOTA AAN PROKUREURS: Die uitspraak in University of Stellenbosch Legal Aid Clinic and Others v Minister of Justice and Correctional Services and Others; Association of Debt Recovery Agents NPC v University of Stellenbosch Legal Aid Clinic and Others; Mavava Trading 279 (Pty) Ltd and Others v University of Stellenbosch Legal Aid Clinic and Others [2016] ZACC 32 is beskikbaar hier en die media-opsomming is beskikbaar op die Grondwetlike Hof se webwerf. Op [212] van die uitspraak, paragraaf 8 van die hofbevel, kan mens sien hoe Artikel 65J(2) van die Wet op Landdroshowe, 1944 gelees moet word na die uithaal van en inlees van nuwe woorde in die wet. |
|
|
|
|
|
Onderhoud na ‘n Egskeiding : Kan jy uitkontrakteer?
|
|
“The concept of chivalry is beyond his comprehension and lies dead and buried in his mind, if it ever existed.” (Kritiese opmerking oor die deurlopende gedrag van die man in die regter se uitspraak hieronder.)
Dit staan mense in die algemeen vry om wettige ooreenkomste met mekaar te sluit en ons regstelsel sal dit eerbiedig en afdwing. Daar is wel perke en ‘n onlangse bittere huweliksdispuut wat in die Hoë Hof afgehandel is, illustreer die beginsel.
|
|
|
|
|
NOTA AAN PROKUREURS: Die uitspraak in W v H (25394/2010) [2016] ZAWCHC 97 is beskikbaar op Saflii.
|
|
|
|
|
|
Verkoop jy eiendom? Maak net seker oor die BTW situasie.
|
|
Sommige foutjies is duurder as ander.
Jy kry ‘n baie goeie aanbod op jou eiendom en sluit die transaksie. Jou gedagtes begin al dwaal na wat jy met die opbrengs gaan doen. Dan tref dit jou – met al die opgewondenheid van die hangende transaksie, het jy glad nog nie gedink aan die BTW implikasie nie.
Dit gebeur tog en ‘n onlangse saak in die Hoë Hof wys juis hoe maklik dit kan gebeur.
|
|
|
|
|
NOTA AAN PROKUREURS: Die uitspraak in Gerber v Naidoo and Another (3048/2015) [2016] ZAECPEHC 11 is beskikbaar op Saflii. |
|
|
|
|
|
|
|
Uitsluiting
|
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.
|
© DotNews. All Rights Reserved.
|
’n Kliëntskakelingsdiens van
DotNews |
|
|
|