Kan jy en jou besigheid bekostig om jou belangrike inligting op jou rekenaarlêers te verloor? Jou rekenaar se hardeskyf kan die gees gee of jou rekenaar kan gesteel word, of dit kan verloor, beskadig of vernietig word.
As jy nog steeds per hand rugsteun kopieë na ‘n ander rekenaar of na ‘n eksterne hardeskyf maak, hou die volgende in gedagte...
|