View Online  |  Forward Newsletter
August 2021

Dear Client / Geagte Kliënt


Newsletter
 
 

Kontraksluiting namens ‘n Maatskappy gestig te word / Pre-incorporation Agreements

Since the start of the pandemic job losses were rampant. An increasing number of brave individuals who could not secure alternate employment, have started new business ventures in the hope to plough their experience and networks into something over which they will have control.   Many of them found the need to contract with third parties before they have actually formally incorporated their companies. That raised many questions as to how that would be possible. The good news is that our legal system does provide for pre-incorporation contracts but as with most things in life there are always the proverbial strings attached.  Here follows some valuable insights.

Ons regstelsel erken twee vorme van vóór-inkorporasie kontrakte. Die eerste vorm is ingevolge wetgewing, naamlik Artikel 21 van die Maatskappywet 71 van 2008 (hierna "die wet" genoem) en die ander vorm is ingevolge ‘n gemeenregtelike beginsel wat bekend staan as ’n  stipulatio alteri (ook bekend as beding ten behoewe van ‘n derde). Die stipultio was deur die jare soms as ‘n skuiwergat gebruik en juis daarom is daar deur wetgewing gepoog om dit hok te slaan. Alhoewel daardie vorm tegnies nog bestaan, kan dit vir maar praktiese doeleindes op die agtergrond geskuif.

In artikel 1 van die wet (wat slegs in Engels gepubliseer was) word ‘n óór-inkorporasie kontrak (pre-Incorporation contract) gedefinieer as: “a written agreement entered into before the incorporation of a company by a person who purports to act in the name of, or on behalf of, the proposed company, with the intention or understanding that the proposed company will be incorporated, and will thereafter be bound by the agreement". 

Die wet verleen voorts uitdruklike magtiging in artikel 21 dat vóór-inkorporasie kontrakte gesluit mag word. Dit is duidelik dat die nuwe maatskappy, sodra dit behoorlik geïnkorporeer is, die spesifieke kontrak skriftelik moet ratifiseer, alvorens die ander party tot sodanige kontrak dit teen die maatskappy kan afdwing.  Sodra die nuut gestigte maatskappy dus die óór-inkorporasie ooreenkoms bekragtig het, het dit die gevolg dat die persoon (agent of  trustee) wat vroeër die kontrak aangegaan het ten behoewe van die te stigte maatskappy, daarna regtens van alle persoonlike aanspreeklikheid ingevolge dáárdie ooreenkoms onthef word.

Die wet vereis dat formele ratifikasie van die vóór-inkorporasie ooreenkoms binne drie maande vanaf datum van inkorporasie moet plaasvind, hoewel dit slegs gedeeltelik, dus ten opsigte van net sekere aspekte van die kontrak, kan gebeur. Ratifikasie is terugwerkend van krag.  Indien die vóór-inkorporasie kontrak egter nie binne die drie maande tydperk formeel verwerp word nie, sal dit regtens geag word, om in totaliteit geratifiseer te wees deur die maatskappy. 

Die voormelde beteken dat, indien die maatskappy die vóór-inkorporasie kontrak verwerp het binne die drie maande spertyd, die agent persoonlik aanspreeklik gehou kan word vir skade wat die ander kontrak party mag ly as gevolg daarvan. Dieselfde sal die gevolg wees indien die maatskappy nie geïnkorporeer was nie, óf waar dit wél geïnkorporeer was, die maatskappy die betrokke kontrak slegs gedeeltelik geratifiseer het.

Groete / Regards.
Hennie & Eberhard & Cheryl-Anne |  Directors

 
 
 
ArticleImage  
Employee looting and strike violence: When is dismissal fair?

Employee looting or violence may be strike-related or it may occur in non-workplace scenarios such as the recent public lawlessness we have all seen splashed across our screens. In both cases, employers need to tread with care.

We’ll firstly address the scenario of strike action and labour unrest. As we shall see, the spectre of summary dismissal hangs over the head of any striker found guilty of violent or intimidatory conduct, but will dismissal be considered a fair sanction for strikers whose proved actions do not extend beyond the carrying of dangerous weapons, or beyond being part of a violent crowd? Two Labour Appeal Court decisions illustrate.

We’ll turn then to the non-workplace scenario and the question of whether you can dismiss any off-duty employee identified as taking part in public disorder and looting.

Read More
 
 
 
 
 
 
 
Geweld en plundering – kan jy skade van die SAPD eis?  
ArticleImage

Die onlangse wydverspreide gevalle van openbare onrus, vernietiging van eiendom en plundering het groot verliese en skade in twee provinsies veroorsaak. Ons het almal die beelde van oproerige skares gesien wat geplunder en gebrand het. Tydens die eerste paar dae van die oproer was daar ook min tekens van enige effektiewe polisie-optrede.

Diegene wat verliese gely het (of hul versekeraars) sal wonder of hulle 'n eis vir skadevergoeding teen die polisie en ander instansies, wie se taak dit is om ons teen misdaad te beskerm, kan instel. Ons kyk hierna in die lig van die geval van 'n plaas wat tydens 'n werkersstaking gevandaliseer is. Hierdie staking is gekenmerk deur die gooi van klippe, petrolbomaanvalle, brandstigting, aanrandings, intimidasie, plundering en vernietiging van eiendom. Die Hooggeregshof bevind dat die polisie hul plig versuim het. Hulle het nie die plaas bygestaan nie en hulle het ook nie die werkers wat nie gestaak het nie, beskerm nie. Die polisie is vir die skade aanspreeklik gehou.

Read More
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
Validity Of A Power Of Attorney And Diminished Mental Capacity

What if you have been authorised to act as an Agent in terms of a Power of Attorney but that Principle is then diagnosed with some sort of mental illness like dementia?

Read More
 
 
 
 
 
 
 
Bure wat raas – wat is jou regte? Kopers doen jul huiswerk.  
ArticleImage

Ons het hulle almal al gehad. Luidrugtige bure wie se honde onophoudelik blaf, mense wie se laat partytjies almal uit die slaap hou en bure wie se raserige ondernemings dit baie moeilik maak om van die huis af te werk of selfs net buite in jou eie tuin te ontspan.

Ons kyk na twee dele van hierdie probleem. As jou vriendelike versoek aan die bure nie enige resultate lewer nie, kan jy jou na die hof wend vir hulp. Wat moet jy bewys om 'n hofbevel te kry? Ons kyk na twee uiteenlopende gevalle. Een geval behels 'n voorstedelike dagsorgonderneming vir honde en die ander 'n gimnasium in die middestad.

Ons het ook 'n paar voorstelle vir jou as koper om probleme vooraf te identifiseer en te voorkom deur die “geraasrisiko” te ondersoek voordat jy ‘n eiendom koop.

Read More
 
 
 
 
 
 
 
 Our Directors
             
       
    Eberhard
Kruger
DIRECTOR
021 180 4552 / 082 789 1706
ekruger@vzk.co.za
      Cheryl-Anne
Ehrenreich
DIRECTOR
021 180 4564 / 082 783 7242
cheryl@vzk.co.za
      Andre
Van Greunen
DIRECTOR
021 180 4550
andre@vzk.co.za
   
     Full Bio →

       Full Bio →

       Full Bio →

   
         
     
    Marzanne
Van Wyk
DIRECTOR
021 180 4551
marzanne@vzk.co.za
      Kumedzani
Muloiwa
DIRECTOR
021 180 4578
kume@vzk.co.za
   
     

       

   
         
 
 
 
 
 
 

© LawDotNews & Van Zyl Kruger Inc. This newsletter is a general information sheet and should not be used or relied on as legal advice. No liability can be accepted for any errors or omissions nor for any loss or damage arising from reliance upon any information herein. Always contact your legal adviser for specific and detailed advice.

VAN ZYL KRUGER INCORPORATED (REG. NO 2015/174073/21) (VAT NUMBER 413 0273 172)


www.vzk.co.za

Suite 520 Tyger Lake, Niagara Road,
Tyger Waterfront, Bellville, Cape Town

info@vzk.co.za | Reception: 021 180 4550 | Fax: 021 180 4540


DIRECTORS: E S KRUGER (B.COMM LL.B MPRE); C A EHRENREICH (BA.LL.B LL.M); AJ VAN GREUNEN (BPROC, LLB, LLM);
M VAN WYK (B.COM LLB); K MULOIWA (LLB)
ASSOCIATES: S JANSE VAN RENSBURG (B.COM LL.B); L J CHANTLER (B.COMM LL.B);
A BARNARD (B.COM LL.B DIP.FIN PLANNING); B SCHOLTZ (LL.B)
PRACTICE MANAGER: F BRAVENBOER (NDIP FIS)
EXECUTIVE CONSULTANT: HL VAN ZYL (B.PROC) CONSULTANTS: JAL VAN ZYL (B.JURIS LL.B);
C I’ANSON-SPARKS Solicitor in England and Wales (LL.B(HONS), DIP LEGAL PRACTICE)