View Online  |  Forward Newsletter
April 2022

Dear Client / Geagte Kliënt


Newsletter
 
 

 

Repatriasie van opbrengs van verkoop van eiendom gefinansier deur buitelandse fondse.

We recently had an enquiry from a South African expatriate wishing to find out to what extent she could move the proceeds of the sale of a property in South Africa, which she owns jointly with her ex-husband. Her portion of the property was acquired with funds that emanated from a foreign source and she did not use any locally sourced loan capital.

Die algemene reël in sodanige gevalle is dat die netto opbrengs vanuit die verkoop van die eiendomme, tesame met enige wins wat die eienaar met die verkoop daarvan toegeval het, ingevolge Suid-Afrikaanse Valutabeheer-regulasies, soos uitgevaardig deur die Reserwe Bank, na die land van oorsprong gerepatrieer kan word.

Enige repatriasie is natuurlik onderhewig aan die vereistes ten opsigte van kapitaal-wins terughouding wat aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens oorbetaal moet word.  (Vir ‘n breedvoerige bespreking van hierdie vereistes kan die leser verwys na ‘n artikel deur ons kollega, Sonja Janse Van Rensburg, met die titel “Revisiting Withholding Tax: The Pitfall & Penalties, deur op die naam van die artikel te klik.

Sou ‘n nie-inwoner egter die eiendom besit saam met 'n Suid-Afrikaanse inwoner, soos in die geval van ons betrokke navraag, sal slegs haar gedeelte gerepatrieer mag word en dit sal beperk wees tot die bedrag wat bewys kan word as inderdaad afkomstig vanuit 'n buitelandse bron plus die wins op daardie gedeelte.

Agente en aktebesorgers behoort dus hul buitelandse kopers te maan om alle transaksie-kwitansies, 'n afskrif van die koopooreenkoms, tesame met die aktebesorger se finale staat van alle koste, bewaar word vir ten minste die duur van eienaarskap, aangesien dit op aanvraag aan die Reserwebank voorgelê sal moet word, wanneer die opbrengs na die buiteland gerepatrieer moet word. Beveel dus aan dat die koper ook verseker dat die bank, wat die invloei van die buitelandse kapitaal, as agent van die Reserwe Bank gefasiliteer het, versoek word om daardie inligting op die titelakte van die eiendom te endosseer, vir maklike verwysing. Dit vergemaklik die repatriasie van die fondse en wins wanneer die eiendom eendag verkoop word.

‘n Ander kwessie vir agente en aktebesorgers om in gedagte te hou, is om hul kliënt daarop te wys, dat waar die aankoop van die eiendom deur die buitelander gedeeltelik gefinansier was deur fondse wat in Suid-Afrika geleen word, sal daardie gedeelte van die koopprys nie gerepatrieer mag word nie, tensy die verband reeds ten volle vereffen is nie. Dit is dus ook belangrik om daarop te let dat alle terugbetalings te vermindering van die verbandskuld, slegs in ag geneem sal word indien dit afkomstig was vanuit 'n buitelandse bron, of vanuit huur- of rente-inkomste gegenereer deur 'n kapitaalbate, wat self sodanig befonds was.

Groete / Regards

Hennie, Eberhard & Cheryl-Anne

 

 
 
 
ArticleImage  
Property Owner and Body Corporate Liable After Child’s Electrocution?

Property owners (separate title holders as well as those in community schemes), bodies corporate and building contractors should all understand their risk of being sued if a dangerous situation exists or develops on a property or in a complex.

We discuss these risks, and how to address them, with reference to a High Court claim for R3m brought by a mother on behalf of her young son who was electrocuted when he tried to turn on a tap. 

The tap had been electrified through the negligence of several contractors, and this dangerous situation had been compounded by the negligence of others. The court’s assessment of which of the various parties involved must pay damages, and why, provides valuable lessons for all role-players.

Read More
 
 
 
 
 
 
 
Moenie jou gekose erfgename per ongeluk diskwalifiseer om te erf nie!  
ArticleImage

Jou testament is ‘n belangrike deel daarvan om seker te maak dat jou geliefdes finansieel sal kan aangaan as jy nie meer hier is nie. Dit is daarom noodsaaklik dat jou testament geldig is en dat dit jou wense akkuraat verwoord.

Dit is moontlik dat jy een of meer van jou voorgenome erfgename per ongeluk kan diskwalifiseer om te erf. Ons bespreek hierdie gevaar, en die wet en die praktiese aspekte hiervan, in die konteks van 'n hooggeregshofsaak tussen 'n oorledene se kinders uit twee verskillende huwelike.

Hierdie geval onderstreep weereens waarom jy jou testament deur 'n professionele persoon moet laat opstel.

Read More
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
Exemption Clauses and Thieving Employees: Can You Sue (or Be Sued)?

For some employers, a dishonest employee means stock walking out the back door, internal fraud and the like. For others, there is an added dimension of risk – being sued by a customer or client whose goods the light-fingered staff member has stolen. 

One such case that ended up in the Supreme Court of Appeal saw a forwarding agent defending a claim for R4.5m after a bent employee collected imported laptops from an airport cargo warehouse and disappeared with them. 

The employer’s reliance on exemption/disclaimer clauses in its standard terms and conditions, and the Court’s analysis of their effectiveness in these types of cases, provide valuable guidance for both employers and their customers.

Read More
 
 
 
 
 
 
 
What Can You Do When Someone Close to You Has No Control Over Their Spending?  
ArticleImage

If someone close to you loses control over their spending and starts squandering their money and property recklessly, threatening themselves and their dependants with destitution, you should consider approaching the High Court for help.

The Court can, as long as you provide it with sufficient reasons to do so, declare the person a “prodigal” and appoint a curator bonis to look after their financial affairs.

That is however a drastic remedy which our courts will not lightly grant so, as happened in the recent case of a “hard drinker” accused of squandering his estate on prostitutes, you will fail if you don’t put forward a strong enough case.

Read More
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
Jou webwerf van die maand: 9 Sleutelpunte vir die neem van ‘n moeilike besluit

“Avoiding a decision is itself a decision … probably the wrong one”

Besluite, besluite – ons bestee daagliks hope tyd aan die neem van besluite. Die meeste daarvan is gering, maar elke nou en dan is daar ‘n groot, belangrike besluit wat geneem moet word. Dit is dalk iets soos "Moet ek uit my 9-tot-5 werk bedank en daardie bakkery begin waarvan ek nog altyd gedroom het?" of "Moet ons die huis verkoop en kus toe trek?" of selfs “Moet ons onderneming op die JSE noteer?”.

Ongeag watter moeilike besluit vir jou wag, onthou dat uitstel die makliker uitweg is, maar die meeste van die tyd is dit nie die verstandige keuse nie. Pak liewer die bul by die horings met die Nege Sleutelpunte in Psyche se artikel oor hoe om ’n moeilike besluit te neem “How to make a difficult decision” hier.

 

Uit die HAT:

Kurator  1. hoof van ‘n kunsgalery, museum of dieretuin 2. persoon wat aangestel is/word om die sake te behartig van iemand wat onder kuratele gestel is. 3. lid van ‘n raad van toesig oor ‘n inrigting.     

Verkwis ww. Oordadig uitgee; op onvoordelige wyse gebruik; vermors; verspil: geld en goed verkwis.    

 
 
 
 
 
 
 
 Our Directors
             
       
    Eberhard
Kruger
DIRECTOR
021 180 4552 / 082 789 1706
ekruger@vzk.co.za
      Cheryl-Anne
Ehrenreich
DIRECTOR
021 180 4564 / 082 783 7242
cheryl@vzk.co.za
      Andre
Van Greunen
DIRECTOR
021 180 4550
andre@vzk.co.za
   
     Full Bio →

       Full Bio →

       Full Bio →

   
         
     
    Marzanne
Van Wyk
DIRECTOR
021 180 4551
marzanne@vzk.co.za
      Kumedzani
Muloiwa
DIRECTOR
021 180 4578
kume@vzk.co.za
   
     

       

   
         
 
 
 
 
 
 

© LawDotNews & Van Zyl Kruger Inc. This newsletter is a general information sheet and should not be used or relied on as legal advice. No liability can be accepted for any errors or omissions nor for any loss or damage arising from reliance upon any information herein. Always contact your legal adviser for specific and detailed advice.

VAN ZYL KRUGER INCORPORATED (REG. NO 2015/174073/21) (VAT NUMBER 413 0273 172)


www.vzk.co.za

Suite 520 Tyger Lake, Niagara Road,
Tyger Waterfront, Bellville, Cape Town

info@vzk.co.za | Reception: 021 180 4550 | Fax: 021 180 4540


DIRECTORS: E S KRUGER (B.COMM LL.B MPRE); C A EHRENREICH (BA.LL.B LL.M); AJ VAN GREUNEN (BPROC, LLB, LLM);
M VAN WYK (B.COM LLB); K MULOIWA (LLB)
ASSOCIATES: S JANSE VAN RENSBURG (B.COM LL.B); L J CHANTLER (B.COMM LL.B);
A BARNARD (B.COM LL.B DIP.FIN PLANNING); B SCHOLTZ (LL.B)
PRACTICE MANAGER: F BRAVENBOER (NDIP FIS)
EXECUTIVE CONSULTANT: HL VAN ZYL (B.PROC) CONSULTANTS: JAL VAN ZYL (B.JURIS LL.B);
C I’ANSON-SPARKS Solicitor in England and Wales (LL.B(HONS), DIP LEGAL PRACTICE)