Die Grondwetlike Hof het nou uitdruklik beklemtoon dat werkgewers beide ‘n reg en ‘n plig het om rassisme in die werkplek uit te roei. Dit moet vir beide werkgewers en werknemers duidelik wees dat die hof in gevalle van ernstige rassistiese gedrag, waarskynlik na ontslag kyk as die gepaste sanksie.
‘n Werknemer wat die k-woord gebruik het tydens ‘n rusie met ‘n meer senior werknemer, dit op die harde manier uitgevind....