Die koop van jul droomhuis is ‘n opwindende geleentheid met vele keuses.

As die eiendom in 'n maatskappy gehou word, kan die verkoper jou die keuse bied om die maatskappy se aandele oor te koop. So sou jy effektief eienaarskap van die huis kon verkry, sonder die vertraging en koste van 'n oordragproses. Wat staan jou te doen?

Ons bespreek 'n paar van die belangrikste faktore wat jy moet oorweeg en bespreek ook die vraag of jy jou verder geld kan bespaar deur Hereregte te vermy.

Ons sluit af met 'n aantekening oor die aankoop van eiendom by 'n trust.

 


Teken aan
Matthews Enslin Inc.'s Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
 
     
 

 

A ROSE BY ANY OTHER NAME… 

 

To our loyal clients – we wanted you to be amongst the first to know that our firm will shortly be undergoing what we understand to be known as ‘soft rebranding’. Our long serving partner, Damian Enslin, myself (and of course our full professional team) have been looking after our client’s legal and related needs for some 25 years now, and change is overdue. 

 

When we say change, we’re not talking about the quality and level of service we offer our clients (we’d believe that this is and will remain top drawer) but a new name which recognises, in the main, many years of dedicated service to our client’s needs by Damian. 

 

We will very shortly be undergoing a makeover, including a new attractive logo which we’d like to think reflects our ethos in one image, but which will see the emergence of our new corporate identity, MATTHEWS ENSLIN INCORPORATED

 

We remain a young, vibrant and forward-thinking practice constantly dedicated to both broadening and refining our offering to you our clients, and our professional team looks forward to being your go to legal practice for many years to come. 

 

Thank you all for your tremendous support and we look forward to the continued growth of our wonderful relationship with all our clients old and new. 

 

Mike, Damian and all at what will shortly become MATTHEWS ENSLIN INCORPORATED.

 

 
 
     

 
Julie 2021 NUUSBRIEF
Koop eiendom van 'n maatskappy - moet jy die aandele of die huis koop?

Die koop van jul droomhuis is ‘n opwindende geleentheid met vele keuses.

As die eiendom in 'n maatskappy gehou word, kan die verkoper jou die keuse bied om die maatskappy se aandele oor te koop. So sou jy effektief eienaarskap van die huis kon verkry, sonder die vertraging en koste van 'n oordragproses. Wat staan jou te doen?

Ons bespreek 'n paar van die belangrikste faktore wat jy moet oorweeg en bespreek ook die vraag of jy jou verder geld kan bespaar deur Hereregte te vermy.

Ons sluit af met 'n aantekening oor die aankoop van eiendom by 'n trust.

lees meer


Onderhoud van huwelikspartye na egskeiding en die beginsel van ‘skoon breek’
ArticleImage

Om deur ‘n egskeiding te gaan, bly 'n deurmekaar en onsekere tyd in ‘n mens se lewe. Ons howe sal altyd toesien dat afhanklike kinders finansieel beskerm word met 'n kinderonderhoudsbevel. Die vraag is dikwels of die finansieel swakker gade persoonlike onderhoud van die finansieel sterker gade kan eis of nie? Hierdie is 'n vraag wat in die hof se regterlike diskresie bly.

Ons kyk hoe die hof se diskresie in praktyk toegepas word met verwysing na 'n bittere egskeidingsgeskil waarin die vrou 'permanente' onderhoud vir haarself geëis het. Die man het 'n teenaanbod van 'rehabilitatiewe' onderhoud vir 'n bepaalde tydperk gemaak. Die ‘skoon breek’ beginsel was van belang by die hof se finale bevinding.

   
lees meer
Skadevergoeding van R4 miljoen weens seksuele teistering by die werkplek
ArticleImage

Werkgewers wat nie die probleem van seksuele teistering in die werkplek voldoende aanspreek nie, kan verwag om die prys daarvoor in die hof te betaal. Dieselfde geld natuurlik vir die betrokke oortreders wat hulself aan sulke gedrag skuldig maak.

Ons kyk na die geval van 'n vrou wie se saak oor tien jaar deur verskillende howe aangehoor is. Sy was uiteindelik suksesvol met haar skadevergoedingseis van bykans R4 miljoen. Die werkgewer en die oortreder is "gesamentlik en afsonderlik" aanspreeklik vir die skadevergoeding en vir die betaling van die regskostes.

Ons kyk na die uitspraak en na die faktore wat die hof in ag geneem het. Ons haal die striemende deel van die uitspraak aan waarin die hof die onaanvaarbare optrede van die werkgewer hanteer het.   

   
lees meer
Regspersoon: Voordat jul sekwestreer om agterstallige skuld te verhaal.
ArticleImage

Dit is een van die belangrikste funksies van 'n Regspersoon om agterstallige heffings in 'n deeltitelskema so effektief en vinnig moontlik in te vorder.

Daar is ‘n verskeidenheid van invorderingsprosesse beskikbaar. Een daarvan is om by die Hooggeregshof aansoek te doen vir die sekwestrasie van die boedel van die agterstallige eienaar.

Soms is die dreigement van sekwestrasie voldoende om 'n agterstallige eienaar te kry om sy heffings te betaal. Indien die sekwestrasiebevel wel toegestaan word, word die Regspersoon die 'skuldeiser' wat aansoek doen en kan die Regspersoon aanspreeklik gehou word om die 'koste van sekwestrasie' te dek.

'n Onlangse uitspraak van die Appèlhof wys hoe en wanneer so 'n risiko kan ontstaan. Ons kyk na die feite en die betrokke wetgewing en ook na die verskillende invorderingsopsies wat vir ‘n Regspersoon beskikbaar is.

   
lees meer
Jou Webwerf van die maand: Hoe om virtuele raadsvergaderings te beplan en te hou ​
ArticleImage

Virtuele vergaderings is hier om te bly. Maak die meeste daarvan met “Optimising the virtual boardroom: A guide to planning and executing virtual board meetings” van Nasdaq Governance Solutions op Moneyweb.

Leer hoe om die volgende te doen–

  • "Bou 'n virtuele raadsaal" ("skep virtuele sitplekreëlings" ensovoorts),
  • “Foute en probleme op die dag van die vergadering uit te stryk en te hanteer" (Ons het almal al tyd gemors met virtuele vergaderings wat nie ten volle of selfs glad nie aan die gang kon kom nie.)
  • Hou die vergadering vertroulik (Belangrik!)

 

Uit die HAT: vloeikristalskerm s.nw. skerm wat beelde vertoon deur middel van ‘n spesiale vloeistof waardeur ‘n elektriese stroom vloei : ‘n GPS navigasiestelsel met ‘n weerkaatsingvrye vloeikristal-raakskerm.   

   
         
 

Suite D1
Westlake Square
1 Westlake Drive
TOKAI, 7945


 Tel:  021 702 3070
Email:  info@matthewsenslin.com
Website: www.matthewsenslin.com

 
         

Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews