|
Delegeer Verantwoordelik / Delegate Responsibly
Dikwels verskyn daar in ‘n stel geouditeerde state ‘n frase “bestuur/direkteure se verantwoordelikheid (management/directors' responsibility).” Dit kom ook voor in die ouditeur se aanstellingsbrief en ouditeursverslae. Weet ons altyd wat dit beteken? Zuydam Konsult bied die volgende verduideliking.
“Management is responsible for the management of the business, for implementing and monitoring of internal controls in the business, and in terms of the Companies Act (“the Act”), for maintaining adequate accounting records and the content and integrity of the financial statements. These financial statements must be issued annually to reflect the results thereof.”
Sodanige finansiële state word natuurlik gebruik deur verskeie belanghebbendes (soos ondermeer aandeelhouers, direkteure, banke, SAID, ens.) om spesifieke besluite te neem (soos met die koop en verkoop van aandele, waardasies, bepaling van krediet-voorwaardes, ens.) en die inligting daarin moet dus 'n ware weerspieëling wees van die betrokke besigheid se finansiële situasie op die datum van die state. Dit is dus van kritieke belang dat alle transaksies geldig gesluit moet wees, akkuraat gereflekteer word en presies in die regte finansiële jaar aangeteken wees, asook korrek geklassifiseer word en dat alle bates en laste wat bestaan, aangeteken word teen die regte koste / waarde daarvan.
In terms of the Act, financial statements are to be prepared using either International Financial Reporting Standards (“IFRS”) or IFRS for Small to Medium-sized Entities (“IFRS for SME’s”). Luckily management is not responsible to be experts in the above-mentioned standards, as the Act does allow for management to delegate the task of preparing the financial statements to someone with the knowledge and skill set to be able to perform this task. The Act does, however, not allow management to delegate the responsibilities that go along with it too, so they need to ensure that when they do delegate the task, that it is to a responsible person and that they review the financial statements before approving it.
Hierdie artikel dien bloot as algemene inligting en is nie bedoel om as spesifieke regs- of ander professionele advies te dien nie. Kontak altyd u ouditeur of finansiële adviseur vir spesifieke en gedetailleerde advies rakende u maatskappy se finansiële status.
Lekker rus en Fees Groete! Relax and enjoy the Festive Season!
Groete / Greetings
Hennie & Eberhard | Directors
|
|
|