“Here’s how to expand your mind’s abilities to get more done”
‘n Gesonde fokus op produktiwiteit is ‘n hoeksteen van sukses in beide ons persoonlike en professionele lewens.
Ons hoor gereeld ons moet nou meer gedoen kry in minder tyd. Maar hoe moet ons prakties te werk gaan? Ons uitdaging in hierdie Aanlyn-Era is dat ons gereeld met produktiwiteitswenke van alle vorme oorweldig word. Hoe kan ons by die kern van produktiwiteit uitkom en bepaal wat vir ons situasie gaan werk, en wat nie?
Vir 'n bondige opsomming van drie beproefde idees oor hoe om die kernbeginsels te bepaal, sien die artikel "3 Things the Most Productive People Do Every Day " op Barking Up the Wrong Tree se webwerf.
Uit die HAT:
wapenstilstand s.nw (tydelike) staking van vyandelikhede; skietstilstand: ‘n wapenstilstand oor Kersfees.
|