|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Eienaars, Kopers, en Agente: Verlore Titelaktes en Verbande – Neem Nou Aksie!
|
Sonder jou oorspronklike titelakte kan jy nie oordrag van jou eiendom aan ‘n koper gee nie. Tot nou toe was die proses om ‘n vervangende gesertifiseerde afskrif van ‘n verlore akte te kry relatief vinnig en goedkoop. Vanaf 1 Januarie 2020 verander dit.
Ons bespreek wat ‘n titelakte is en verduidelik die nuwe prosedures om ‘n vervangende akte te verky. Ons maak ook voorstelle aan alle eienaars van eiendom (nie slegs aktiewe verkopers nie), kopers, eiendomsagente en verbandhouers.
Die eerste item op jou aksielys sal wees om seker te maak jy weet presies waar die titelakte is. Indien dit verlore is, sal die tweede item wees om jou prokureur dringend te nader om te help met die verkryging van ‘n vervangende akte, voordat jou plaaslike Aktekantoor vir die Desember vakansie sluit.
|
lees meer
|
|
|
|
|
|