Indien die honde langsaan nie ophou met blaf nie en dit jou direk raak, lees gerus verder. 

‘n Onlangse saak in die Hoë Hof wat in ‘n landelike omgewing met wilde diere en ‘n Chihuahua afspeel, wys vir ons hoe die reg ons in die algemeen teen rumoerige bure sal beskerm………
 


 
NEEM KENNIS:  Hierdie is die Prokureursweergawe van die LawDotNews nuusbrief. Dit bevat tegniese kommentaar en saakverwysings wat hieronder in rooi verskyn. U kliënte se weergawes word sonder hierdie kommentaar en verwysings aan hulle gestuur.

Indien julle van jul personeel op die lys wil byvoeg om die professionele weergawe te ontvang, of van die lys wil verwyder, laat ons asseblief per e-pos weet deur op hierdie skakel te klik.
 
Teken aan
Matthews Enslin Inc.'s Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
Februarie 2017 NUUSBRIEF
Honde wat aanhoudend blaf? Bure wat rumoer en ‘n interdik as opsie
Indien die honde langsaan nie ophou met blaf nie en dit jou direk raak, lees gerus verder. 

‘n Onlangse saak in die Hoë Hof wat in ‘n landelike omgewing met wilde diere en ‘n Chihuahua afspeel, wys vir ons hoe die reg ons in die algemeen teen rumoerige bure sal beskerm………
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS: Die uitspraak in  Kranspoort Eienaars Komitee v D J and Another (41310/2015) [2016] ZAGPPHC 887 is beskikbaar op SAFLII.


Skuldeiser: Kan jy Likwidasie gebruik om skulde in te vorder?
ArticleImage
As jy spartel om betaling van ‘n glibberige maatskappy te kry wat vir jou geld skuld, kan ‘n aansoek vir likwidasie dalk net die gewenste resultaat lewer. 

Wees gewaarsku – jy kan dit slegs doen as die skuld self vasstaan en nie betwis word nie. Die Hoogste Hof van Appèl het onlangs hieroor beslis in ‘n eis van R9,2 miljoen ........
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS: Die uitspraak in Freshvest Investments (Pty) Ltd v Marabeng (Pty) Ltd (1030/2015) [2016] ZASCA 168  is beskikbaar op SAFLII.  Om die artikel eenvoudig te hou, hanteer ons nie die ongewone verskynsel dat die aansoek verwys is vir mondelinge getuienis nie. Ook nie met die Appèlhof se aanwysing dat die saak sine die uitgestel is, eerder as wat dit van die hand gewys is nie.
Koop en verkoop van eiendom : Wie betaal vir Jan Taks?
ArticleImage
Of jy ‘n eiendom koop of verkoop, iemand gaan vir SARS vir die voorreg moet betaal. Hanteer hierdie aspek volledig in jou ooreenkoms, anders sit een van die partye met ‘n onwelkome en onvoorsiene uitgawe wat nie deel van sy begroting was nie…..
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS: Sien die SARS webbladsye “VAT” en “Transfer Duty”, en laai ook die SARS gids “VAT 409 Guide for Fixed Property and Construction” hier af en die “Transfer Duty Guide” hier.

Vir ‘n onlangse uiteensetting van die Hoë Hof oor die hantering van Eiendomsverkope in Eksekusie sien die uitspraak in Sheriff of the High Court Piketberg and Another v Lourens; In re: Standard Bank of South Africa Ltd v Trustees for the Time Being of the Eila Trust and Others (3467/2014) [2016] ZAWCHC 93 op SAFLII.
Waar is jou 2017 begrotingsvoorstel?
ArticleImage
Ons Minister van Finansies Pravin Gordhan is geskeduleer om sy Begrotingsrede op 22 Februarie 2017 in die Parlement aan te bied. Jou idees en voorstelle vir die 2017 Nasionale Begroting word aangevra en afgewag. Jy kan jou begrotingsvoorstelle aanbied by die webwerf "Budget Tips" en jy kan ook meer uitvind op die Nasionale Tesourie se webwerf .
   
 
NOTA AAN PROKUREURS: Geen notas vir hierdie artikel.
Februarie se Webwerf: Blink idees vir Klein Sake in 2017
ArticleImage
Die mees suksesvolle klein sake gaan altyd die wees wat kan aanpas by hul veranderende omgewing en omstandighede en wat die nuwe geleenthede wat dit meebring kan aangryp. 

So wat hou 2017 vir ons in?
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS: Geen notas vir hierdie artikel.
         
 

Suite D1
Westlake Square
1 Westlake Drive
TOKAI, 7945


 Tel:  021 702 3070
Email:  info@matthewsenslin.com
Website: www.matthewsenslin.com

 
         

Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews