Niemand van ons wil vir laster gedagvaar word nie. Openbare vernedering is waarskynlik jou voorland. Die media hou van hierdie sake, veral as sosiale media ter sprake is. Litigasie eis sy tol in geld en in tyd. Om nie eers van die emosionele kostes te praat nie. 

‘n Onlangse saak in die Hooggeregshof rig ‘n tydige waarskuwing dat ‘n mens versigtig moet wees as jy inligting aanlyn wil publiseer. Die feit dat jy glo dat dit die waarheid is, is nie voldoende om jou te beskerm nie, aldus die uitspraak …
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
Mei 2018 NUUSBRIEF
Laster op Facebook – die waarheid is nie genoeg nie!
Niemand van ons wil vir laster gedagvaar word nie. Openbare vernedering is waarskynlik jou voorland. Die media hou van hierdie sake, veral as sosiale media ter sprake is. Litigasie eis sy tol in geld en in tyd. Om nie eers van die emosionele kostes te praat nie. 

‘n Onlangse saak in die Hooggeregshof rig ‘n tydige waarskuwing dat ‘n mens versigtig moet wees as jy inligting aanlyn wil publiseer. Die feit dat jy glo dat dit die waarheid is, is nie voldoende om jou te beskerm nie, aldus die uitspraak …
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Huurder en Verhuurder : Oorweeg die Tribunaal as ‘n dispuut ontstaan
ArticleImage
Beide die verhuurder en huurder gaan slegter daaraan af wees as ‘n dispuut ontstaan, veral as dit in ‘n hofgeding eindig.

Probeer eerstens om die geskil deur kommunikasie en onderhandeling op te los. Indien dit nie werk nie is daar ‘n goedkoop alternatief voordat jy by die hof gaan draai.  Indien dit gaan oor residensiële eiendom soos ‘n woonhuis of woonstel kan jy dit altyd vir mediasie na die Verhuringstribunaal verwys.  

Kom ons kyk wanneer en hoe jy dit kan oorweeg en gebruik.
   
lees meer
Bitcoin – Is dit wettig? Hoe werk dit met belasting en kan jy dit aan jou erfgename bemaak?
ArticleImage
Ons kan nie enige advies oor Bitcoin of enige van die ander kripto-geldeenhede gee nie. Dit is iets wat met jouself en met die hulp van jou finansiële adviseurs moet uitklaar.

As jy reeds Bitcoin gekoop het of van plan is om dit te doen moet jy weet hoe ons regstelsel met alternatiewe geldeenhede omgaan. Is dit wettig? Word jy beskerm? Hoe hanteer SARS dit en moet jy vir BTW registreer? Kan jy dit aan jou erfgename bemaak en hoe moet mens dit doen?
   
lees meer
Kan jy ‘n werknemer ontslaan oor onwaarhede in sy of haar CV?
ArticleImage
Ons lees gereeld oor gevalle waar werknemers in diens geneem is op sterkte van vervalste kwalifikasies, grade wat nooit toegeken is nie, ondervinding en opleiding wat nooit opgedoen is nie. 

Die ware stand van sake kom gewoonlik in tyd uit. Wat kan jy as die werkgewer doen wanneer jy dit uitvind?
 
Ons kyk na die geval van ‘n finansiële bestuurder van 82 wat bedrieglik beweer het dat hy oor die kwalifikasie van Geoktrooieerde Rekenmeester beskik het. 
   
lees meer
Webwerwe van die maand: Berei voor vir die 2018 Griepseisoen
ArticleImage
As jy ‘n entrepreneur is, moet jy solank dink aan die effek wat die nuutste griepvirusse op jou besigheid kan hê.  

Ons kyk na ‘n paar idees en voorstelle aanlyn oor hoe om jou immuniteit op te bou en indien jy griep opdoen hoe jy so gou moontlik daarna weer aan die gang kan kom.
   
lees meer
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews