Hoe kan jy jou plaaslike munisipaliteit oor die akkuraatheid van jou diensterekening aanveg? “Die meter moet defektief wees, want daar is geen manier dat ons verbruik so hoog was nie.” Die antwoord van die munisipaliteit bly gewoonlik dieselfde: “Ons het die meter getoets en dit werk perfek. Betaal asseblief of anders gaan ons jou toevoer moet afsluit.”

As daar genoeg op die spel is, kan die partye in die hof eindig. Wie gaan wat moet bewys?
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
Augustus 2016 NUUSBRIEF
Oorlog oor die Meterlesings: ‘n Verbruiker baklei terug
Hoe kan jy jou plaaslike munisipaliteit oor die akkuraatheid van jou diensterekening aanveg? “Die meter moet defektief wees, want daar is geen manier dat ons verbruik so hoog was nie.” Die antwoord van die munisipaliteit bly gewoonlik dieselfde: “Ons het die meter getoets en dit werk perfek. Betaal asseblief of anders gaan ons jou toevoer moet afsluit.”

As daar genoeg op die spel is, kan die partye in die hof eindig. Wie gaan wat moet bewys?
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Maatskappye: Hoe privaat is die besonderhede van aandeelhouers?
ArticleImage Alle maatskappye, of hulle groot of klein is, of hulle openbare of private maatskappye is – word regtens verplig om volledige registers van hulle aandeelhouers en direkteure te hou. Die Appèlhof het onlangs bevestig dat selfs die registers van private maatskappye nie privaat is nie.
   
lees meer
Werknemers: Moet jy oortreders aanmeld? ‘n Gewelddadige staking illustreer die punt
ArticleImage Ons wette en howe bied goeie beskerming vir die reg van werknemers om te staak.  Deelnemers aan ‘n beskermde staking geniet wye beskerming teen enige onwettige optrede teen hulle deur hul werkgewers.


Hierdie beskerming is egter daaraan onderhewig dat stakers (en hul vakbonde) altyd binne die bepalings van die reg moet optree...
   
lees meer
"Plot en Plan": Die vreemde geval van die ongetekende koopooreenkoms
ArticleImage Jy koop ‘n plot in ‘n residensiële ontwikkeling. Ingevolge die ooreenkoms onderneem die ontwikkelaar om vir jou ‘n huis met vasgestelde spesifikasies en planne te bou. Jy betaal die ontwikkelaar ten volle vir die plot en dit word in jou naam oorgedra. Tot op hierdie punt verloop alles soos wat dit moet. 

Daarna het jy egter ‘n dispuut met die ontwikkelaar oor die kostes, die afwerkings en ander spesifikasie vir die bouwerk. Wat gebeur nou?
   
lees meer
Jou Augustus Webwerf: Kry jou gesteelde selfoon terug!
ArticleImage Maak seker dat jou foon se opsporingsfunksie aan is. Doen dit nou voordat dit te laat is.

Indien jy reeds ‘n aktiewe opsporingsfunksie op jou foon het, moet jy dit gereeld toets. Die beste tyd om dit te toets is nou. Maak ook seker dat jy jou wagwoord in  ‘n noodgeval sal onthou.
   
lees meer
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews