Die onlangse uitspraak van die Hoë Hof in Pretoria het tot die redding gekom van eiendomskopers van wie voorheen verwag is om die vorige eienaar se agterstallige munisipale skulde te delg.

Wanneer jy ‘n eiendom koop, het jy ‘n munisipale uitklaringsertifikaat nodig om die eiendom in die aktekantoor oor te dra. Hierdie uitklaringsertifikaat word slegs deur die munisipaliteit uitgereik, indien alle belasting, water en elektriese rekeninge vir die voorafgaande twee jaar voor oordrag, ten volle vereffen is.
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
Desember 2016 NUUSBRIEF
Koop die huis met meer vertroue! Jy is nie meer verantwoordelik vir die verkoper se munisipale skuld nie
Die onlangse uitspraak van die Hoë Hof in Pretoria het tot die redding gekom van eiendomskopers van wie voorheen verwag is om die vorige eienaar se agterstallige munisipale skulde te delg.

Wanneer jy ‘n eiendom koop, het jy ‘n munisipale uitklaringsertifikaat nodig om die eiendom in die aktekantoor oor te dra. Hierdie uitklaringsertifikaat word slegs deur die munisipaliteit uitgereik, indien alle belasting, water en elektriese rekeninge vir die voorafgaande twee jaar voor oordrag, ten volle vereffen is.
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Trou jy binnekort? Oorweeg die regsgevolge
ArticleImage
Met die bruilofseisoen in volle swang, moet jy sorg dat jy tydig regsadvies inwin oor die drie huweliksgoederebedelings wat in Suid-Afrika vir die partye beskikbaar is.


Dit is belangrik om ‘n voorhuwelikse kontrak te sluit voordat jy trou, anders sal jy ingevolge ons reg outomaties in gemeenskap van goed getroud wees.
   
lees meer
Werkgewers: Die verslag ingevolge die Wet op Gelyke Indiensneming, die sperdatum en die risiko van ‘n boete van R1,5 miljoen
ArticleImage
Aangewese werkgewers moet toesien dat hulle die voorgeskrewe verslae oor gelyke indiensneming betyds indien. Die boete vir eerste oortreders is R1,5 Miljoen of 2% van omset, watter bedrag die grootste is. Die boetes vir herhalende oortreders spring sommer na R2,7 Miljoen of 10% van omset, watter bedrag die grootste is.

   
lees meer
‘n Tragedie in die swembad en die skadevergoedingseis van R62 miljoen
ArticleImage
Dwight Eisenhower was van mening dat die dood van ‘n kind die grootste tragedie in die lewe was. 


‘n Onlangse uitspraak in die Hoë Hof beklemtoon weereens die persoonlike tragedie en ook die regsgevolge van die versuim om kinders teen die gevare van swembaddens te beskerm.
   
lees meer
Huiswerkers se Lone styg vanaf 1 Desember
ArticleImage
Vanjaar se nuwe minimum lone vir huiswerkers word in die tabel hieronder uiteengesit.

Wie word hierdeur geraak?
   
lees meer
Jou Desember Webwerwe: ‘n Keurversameling vir die Feesseisoen
ArticleImage
Kom ons herlaai die batterye en groet 2016 met ‘n keur van gepaste onderwerpe - “Maniere om jou vakansie te geniet”; “Die perfekte geskenk”; “Is die hotelresensie betroubaar?”; “Slaaptydstorie vir jou hond op Oujaarsaand” en “ Wenke vir beter selfoonvideos”. Geniet dit!
   
lees meer

ArticleImage
Ons wens u ‘n rustige feesseisoen en net die beste in 2017 toe!
   

Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews