Geniet jy as eienaar ‘n outomatiese reg op privaatheid, toegang tot sonlig, beskermde uitsigte en so aan? Wat kan jy doen om dit te beskerm? 

Die Hoë Hof stel die munisipale goedkeuring van bouplanne ter syde. Ons leer almal hieruit.
 


 
NEEM KENNIS:  Hierdie is die Prokureursweergawe van die LawDotNews nuusbrief. Dit bevat tegniese kommentaar en saakverwysings wat hieronder in rooi verskyn. U kliënte se weergawes word sonder hierdie kommentaar en verwysings aan hulle gestuur.

Indien julle van jul personeel op die lys wil byvoeg om die professionele weergawe te ontvang, of van die lys wil verwyder, laat ons asseblief per e-pos weet deur op hierdie skakel te klik.
 
Teken aan
Matthews Enslin Inc.'s Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
APRIL 2017 NUUSBRIEF
Eiendom: Outomatiese reg tot privaatheid en ‘n mooi uitsig?
Geniet jy as eienaar ‘n outomatiese reg op privaatheid, toegang tot sonlig, beskermde uitsigte en so aan? Wat kan jy doen om dit te beskerm? 

Die Hoë Hof stel die munisipale goedkeuring van bouplanne ter syde. Ons leer almal hieruit.
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS:  Die beslissing in Da Cruz and Another v City of Cape Town and Another (6561/2015) [2017] ZAWCHC 1 is beskikbaar op SAFLII.


Die Burokraat wat nie sy plig wil doen nie – Persoonlike aanspreeklikheid kan dalk help.
ArticleImage
Die uitspraak van die Grondwetlike Hof in die SASSA debakel onderstreep weer dat daar maniere is waarop amptenare wat dink dat hul onaantasbaar is, wel verantwoordbaar gehou kan word.  

‘n Uitspraak van die Hoë Hof handel met ‘n obstruktiewe amptenaar en die onaanvaarbare gedrag wat hom aan regsoptrede sal blootstel.  

   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS:  Die Grondwetlike Hof se uitspraak in Black Sash Trust v Minister of Social Development and Others (Freedom Under Law NPC Intervening) (CCT48/17) [2017] ZACC 8 is beskikbaar op SAFLII

Die uitspraak van die Hoë Hof in De Vries and Associates v MEC: Free State Department of Health (3484/2016, 3516/2016) [2017] ZAFSHC 23 is ook beskikbaar op SAFLII.

Twee ander relevante uitsprake van die Appèlhof synde Mogale City Municipality v Fidelity Security Services (Pty) Ltd and Others (572/2013) [2014] ZASCA 172 is beskikbaar op SAFLII (persoonlike aanspreeklikheid vir kostes is aangeroer – sien spesifiek paragraaf [21]), asook L v MEC for Health, Gauteng (17077/2012) [2014] ZAGPJHC 337 (persoonlike aanspreeklikheid vir kostes is toegestaan) ook beskikbaar op SAFLII.  Beide sake is ook in Februarie 2015 se uitgawe van LawDotNews bespreek.
Godsdienstige diskriminasie in die Werkplek
ArticleImage
Werkgewers en werknemers moet weet dat ons reg alle vorme van onregverdige diskriminasie verbied. 

‘n Sewende Dag Adventis het geweier om op Saterdae te werk want dit was haar Sabbatsdag. Na ontslag is sy vergoeding toegeken vir onbillike ontslag. So hanteer ons howe gevalle van godsdienstige diskriminasie.
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS:  Die uitspraak waar die Arbeidshof weier om verlof tot appèl toe te staan, Faris v TFD Network Africa (Pty) Ltd (C151/13) [2016] ZALCCT 51 is beskikbaar op SAFLII.

Sien ook artikel 187 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Nr. 66 van 1995) op die Departement van Arbeid se webwerf.

Kopers en verkopers: Die 2017 begroting
ArticleImage
Ons bring u die nuwe tariewe waarop Hereregte bereken word en die nuwe weerhoudingskoerse met ‘n vergelykende verwysing na die 2016/17 koerse.

‘n Stukkie goeie nuus in 2017 se Begroting vir eerste kopers en beleggers wat wil verhuur. Ons kyk ook na nie-inwonende eienaars en die weerhoudingsbelasting met die verkoop van eiendom. 

   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS:  Vir die Begrotingsrede, Hoogtepunte, Belastinggids en algemene belastingkommentaar, sien SAICA se webblad “Budget 2017”.

Sien ook die artikel “Non-Resident Sellers of Immovable Property” op SARS se webwerf.
April se Webwerf: Robot regte en wetgewing
ArticleImage
Dit mag dalk vir ons nog vreemd en soos wetenskapsfiksie klink. Die Europese Parlement neem egter reeds die voortou oor hoe ons samelewing, ons wetgewing en ons versekeringsbedryf moet aanpas by die toename in kunsmatige intelligensie.

Hoe lank sal dit wees voordat ons die regte en pligte van sogenaamde “elektroniese persone” erken?
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS: Geen notas vir hierdie artikel.
         
 

Suite D1
Westlake Square
1 Westlake Drive
TOKAI, 7945


 Tel:  021 702 3070
Email:  info@matthewsenslin.com
Website: www.matthewsenslin.com

 
         

Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews