Hoe kan jy jou plaaslike munisipaliteit oor die akkuraatheid van jou diensterekening aanveg? “Die meter moet defektief wees, want daar is geen manier dat ons verbruik so hoog was nie.” Die antwoord van die munisipaliteit bly gewoonlik dieselfde: “Ons het die meter getoets en dit werk perfek. Betaal asseblief of anders gaan ons jou toevoer moet afsluit.”

As daar genoeg op die spel is, kan die partye in die hof eindig. Wie gaan wat moet bewys?
 


 
NEEM KENNIS:  Hierdie is die Prokureursweergawe van die LawDotNews nuusbrief. Dit bevat tegniese kommentaar en saakverwysings wat hieronder in rooi verskyn. U kliënte se weergawes word sonder hierdie kommentaar en verwysings aan hulle gestuur.

Indien julle van jul personeel op die lys wil byvoeg om die professionele weergawe te ontvang, of van die lys wil verwyder, laat ons asseblief per e-pos weet deur op hierdie skakel te klik.
 
Teken aan
Matthews Enslin Inc.'s Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
Augustus 2016 NUUSBRIEF
Oorlog oor die Meterlesings: ‘n Verbruiker baklei terug
Hoe kan jy jou plaaslike munisipaliteit oor die akkuraatheid van jou diensterekening aanveg? “Die meter moet defektief wees, want daar is geen manier dat ons verbruik so hoog was nie.” Die antwoord van die munisipaliteit bly gewoonlik dieselfde: “Ons het die meter getoets en dit werk perfek. Betaal asseblief of anders gaan ons jou toevoer moet afsluit.”

As daar genoeg op die spel is, kan die partye in die hof eindig. Wie gaan wat moet bewys?
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS: Die uitspraak in Euphorbia (Pty) Ltd t/a Gallagher Estates v City of Johannesburg (A5052/2015) [2016] ZAGPPHC 548 is beskikbaar op Saflii.



Maatskappye: Hoe privaat is die besonderhede van aandeelhouers?
ArticleImage Alle maatskappye, of hulle groot of klein is, of hulle openbare of private maatskappye is – word regtens verplig om volledige registers van hulle aandeelhouers en direkteure te hou. Die Appèlhof het onlangs bevestig dat selfs die registers van private maatskappye nie privaat is nie.
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS:  Die uitspraak in Nova Property Group Holdings v Cobbett (20815/2014) [2016] ZASCA 63 is beskikbaar op Saflii.

Die Maatskappywet (Wet 71 van 2008) en die Regulasies is beskikbaar op ActsOnline.  Vir meer besonderhede rondom die verpligte verdere inligting en rekords wat vereis word, sien onderskeidelik artikel 24(5) van die Wet en Regulasie 23.
Werknemers: Moet jy oortreders aanmeld? ‘n Gewelddadige staking illustreer die punt
ArticleImage Ons wette en howe bied goeie beskerming vir die reg van werknemers om te staak.  Deelnemers aan ‘n beskermde staking geniet wye beskerming teen enige onwettige optrede teen hulle deur hul werkgewers.


Hierdie beskerming is egter daaraan onderhewig dat stakers (en hul vakbonde) altyd binne die bepalings van die reg moet optree...
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS:  Die uitspraak in Dunlop Mixing and Technical Services (Pty) Ltd and Others v National Union of Metalworkers of South Africa ("NUMSA") obo Nganezi and Others (D345/14) [2016] ZALCD 9 is beskikbaar op Saflii.
"Plot en Plan": Die vreemde geval van die ongetekende koopooreenkoms
ArticleImage Jy koop ‘n plot in ‘n residensiële ontwikkeling. Ingevolge die ooreenkoms onderneem die ontwikkelaar om vir jou ‘n huis met vasgestelde spesifikasies en planne te bou. Jy betaal die ontwikkelaar ten volle vir die plot en dit word in jou naam oorgedra. Tot op hierdie punt verloop alles soos wat dit moet. 

Daarna het jy egter ‘n dispuut met die ontwikkelaar oor die kostes, die afwerkings en ander spesifikasie vir die bouwerk. Wat gebeur nou?
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS: Die beslissing in Bray v Grand Aviation (Pty) Ltd and Another (07/28371) [2015] ZAGPJHC 139 is beskikbaar op Saflii.  Hierdie artikel is noodwendig ‘n erg eenvoudige opsomming van beide die feite en die bevindings van die Hof. 

Die Wet op Vervreemding van Grond (Wet 68 van 1981) is ook beskikbaar op Saflii  - sien veral artikels 2(1) en 28(2).
Jou Augustus Webwerf: Kry jou gesteelde selfoon terug!
ArticleImage Maak seker dat jou foon se opsporingsfunksie aan is. Doen dit nou voordat dit te laat is.

Indien jy reeds ‘n aktiewe opsporingsfunksie op jou foon het, moet jy dit gereeld toets. Die beste tyd om dit te toets is nou. Maak ook seker dat jy jou wagwoord in  ‘n noodgeval sal onthou.
   
lees meer
 
NOTA AAN PROKUREURS:  Geen notas vir hierdie artikel nie.
         
 

Suite D1
Westlake Square
1 Westlake Drive
TOKAI, 7945


 Tel:  021 702 3070
Email:  info@matthewsenslin.com
Website: www.matthewsenslin.com

 
         

Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews