“Ons stelsel van akteregistrasie het as ‘n negatiewe stelsel ontwikkel; prima facie dui dit vir jou aan wie die geregistreerde eienaar van eiendom is, maar dit dien nie as absolute waarborg van die korrekte registrasie van eienaarskap oor eiendom nie.” (Vertaalde opsomming uit die eerste uitspraak hieronder.)

In ons daaglikse omgang en praktyk steun ons geredelik op titelaktes soos wat dit in die Aktekantoor geregistreer is, vir positiewe bevestiging van eienaarskap van vaste eiendom. Twee belangrike uitsprake van die Hoogste Hof van Appèl wys egter die teendeel aan ons uit.  
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
SEPTEMBER 2014 NUUSBRIEF
Bedrog Met Eiendom: Kopers En Verbandhouers Neem Kennis
“Ons stelsel van akteregistrasie het as ‘n negatiewe stelsel ontwikkel; prima facie dui dit vir jou aan wie die geregistreerde eienaar van eiendom is, maar dit dien nie as absolute waarborg van die korrekte registrasie van eienaarskap oor eiendom nie.” (Vertaalde opsomming uit die eerste uitspraak hieronder.)

In ons daaglikse omgang en praktyk steun ons geredelik op titelaktes soos wat dit in die Aktekantoor geregistreer is, vir positiewe bevestiging van eienaarskap van vaste eiendom. Twee belangrike uitsprake van die Hoogste Hof van Appèl wys egter die teendeel aan ons uit.  
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Ondernemingsredding En Borgstellings : Skuldeisers Op Risiko
ArticleImage Oorweeg die volgende feitestel wat ‘n realiteit is vir enige Suid Afrikaanse handelaar:-
   
lees meer
Verandering In Diensbillikheid – Is Dit Op Jou Van Toepassing?
ArticleImage (Nota: Hierdie is slegs ‘n opsomming van ‘n paar wysigings aan ‘n ingewikkelde stuk wetgewing. Neem advies oor jou besigheid se spesifieke omstandighede) 

Alle werkgewers en werknemers moet kennis neem van die nuutste wysigings aan die Wet op Diensbillikheid
   
lees meer
Lewende Testament: Wat Is Dit En Het Jy Een Nodig?
ArticleImage Euripides het gesê dat niemand met absolute vertroue kan sê dat hy môre nog in lewe met ons gaan wees nie.

Dit gaan met ons almal gebeur. Ons het dalk beperkte beheer oor hoe en wanneer ons tot sterwe gaan kom, maar daar is darem wense en reëlings wat ons duidelik kan oordra. Dit moet ons doen terwyl ons nog fisies en geestelik in staat is om ondubbelsinnig aan te dui wat ons voorkeure en wense is. Ons kan veral aandui watter mediese versorging en ingrype ons sal verkies . . .
   
lees meer
Het Jy ‘n Belastingdispuut? Daar Is Nuwe Rëels En Vereistes
ArticleImage Indien jy ‘n dispuut het met die SAID, is dit van kritieke belang dat jy die regte prosedures navolg en in besonder die vereiste tydsbeperkinge nakom. Let daarop dat daar nuwe regulasies is wat gedetailleerde prosedures neerlê vir onder andere besware, Appèlle, Alternatiewe Geskilbeslegting en aansoeke na die Belastinghof. 

Hierdie is ‘n gespesialiseerde veld en daar kan baie op die spel wees – neem advies van ‘n geregistreerde belastingpraktisyn indien jy enigsins twyfel.
   
Die September Webwerf: Gryp ‘n Gegradueerde
ArticleImage Deesdae is dit nie maklik vir nuwe gegradueerdes om gepaste werksgeleenthede te vind nie. Dit is veral moeilik met ‘n CV sonder toepaslike werksondervinding.

Eweneens sal KMO’s (Klein en Mediumgrootte ondernemings) voordeel trek uit die vaardighede, jeugdige energie en kreatiwiteit van ‘n nuut gegradueerde. Dikwels word daar egter vasgekyk teen die risiko’s en kostes verbonde aan die indiensneming van ‘n persoon wat onbekend en ongetoets is . . .
   
lees meer
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews