In die hitte van ‘n argument of twis mag jy lus kry om jou opponent op Sosiale Media aan te val.  

Dit kan egter sleg boemerang. Dit sien ons in ‘n onlangse hofsaak waarin beledigende bure, lawaaierige hoenders, onwelriekende hase... en bewerings van afloerdery deel van die feitestel was.
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
Maart 2017 NUUSBRIEF
Die gevare van laster : Wraak op Facebook
In die hitte van ‘n argument of twis mag jy lus kry om jou opponent op Sosiale Media aan te val.  

Dit kan egter sleg boemerang. Dit sien ons in ‘n onlangse hofsaak waarin beledigende bure, lawaaierige hoenders, onwelriekende hase... en bewerings van afloerdery deel van die feitestel was.
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Eiendomsagente – ‘n Eenvoudige fout en kommissie van 10% is daarmee heen
ArticleImage
‘n Onlangse saak in die Hoogste Hof van Appél handel oor ‘n eenvoudige fout met ‘n eiendomsagentskap se Getrouheidsfondssertifikaat – met ‘n ‘n verlies aan kommissie van duisende rande. 

Moet nie in dieselfde strik trap nie.…..
   
lees meer
Hoe kan jy jou ontwykende skuldenaar se bates bevries?
ArticleImage
Piet Verdriet skuld jou ‘n groot klomp geld, maar hy het ‘n magdom redes waarom dit nie betaal kan word nie. Daar is verskeie navrae en dan leë beloftes en dan versoeke om uitstel. Wanneer jy dagvaar om die skuld in te vorder word die saak teengestaan en ten alle koste vertraag.  

Indien hy dit doen om tyd te wen om sy bates van die hand te sit, kan jy hom in sy spore stuit…..

   
lees meer
Werkgewers en werknemers: Rassisme mag glad nie in die werkplek geduld word nie
ArticleImage
Die Grondwetlike Hof het nou uitdruklik beklemtoon dat werkgewers beide ‘n reg en ‘n plig het om rassisme in die werkplek uit te roei. Dit moet vir beide werkgewers en werknemers duidelik wees dat die hof in gevalle van ernstige rassistiese gedrag, waarskynlik na ontslag kyk as die gepaste sanksie. 

‘n Werknemer wat die k-woord gebruik het tydens ‘n rusie met ‘n meer senior werknemer, dit op die harde manier uitgevind....
   
lees meer
Jou Maart Webwerf: Gee Facebook jou FOMO?
ArticleImage
“FOMO” oftewel “the Fear of Missing Out” is ‘n verskynsel so oud soos die berge, maar dit was nog nooit so algemeen nie. Dit blyk dat sosiale media en die “Facebook Illusie” grotendeels hiervoor verantwoordelik is.  

Vind uit oor hoe om dit op die wetenskaplike manier te hanteer.
   
lees meer
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews