Teken aan  |  Stuur aan per e-pos   |  English
Kramer Villion Norris - KVN Januarie 2015
 
 
 
Pasop Vir Verjaring: Selfs ‘n Waterdigte Saak Moet Die Knie Buig Voor Verjaring
 
“Sad is the day when a party with a watertight case comes to court and he is stopped in his tracks by a sudden death due to a fatal blow from a watertight defence of prescription. The present matter is a classic case of this nature” (Uittreksel uit die uitspraak hieronder.)

Wanneer dit by regsake kom, moet enige getalm en gesloer gevaarklokkies by jou laat lui.
| lees meer |
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
ArticleImage  
ArticleImage
 
 
 
 
 
 
Bedrog: 15 Jaar Tronkstraf  
 
 
Belastingboetes – Wat Moet Sars Bewys?  
 
 
Eiendomsverkope: Jy Wil Nie ‘n Ongeregistreerde Kredietverskaffer Wees Nie!  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
“White collar criminals who commit offences of a certain magnitude must not be permitted a soft landing” (Uittreksel uit die uitspraak hieronder)

Die onlangse J Arthur Brown beslissing van die Hoogste Hof van Appèl (HHA) het baie aandag van die media ontvang. Dit het waarskynlik ook aan die ongelukkige slagoffers van ekonomiese misdrywe, boereverneukers, slenters en bedrog weer moed gegee. 

Die Hoë Hof in die Wes-Kaap het Meneer Brown aanvanklik slegs met relatief ligte boetes en opgeskorte vonnisse gestraf. Dit nadat hy op ‘n laat stadium, deur die loop van die verhoor van baie maande, sy aanvanklike pleit van onskuldig verander het om op twee klagtes skuldig te pleit. Die bedrae ter sprake was letterlik veelvuldige miljoene rande.  
 
 
 
SARS is by magte om swaar strawwe op te lê aan diegene wat versuim om hul inkomste en belasting volledig te verklaar of te betaal.

In ‘n onlangse saak wat voor die Belastinghof gedien het, het ‘n belastingoudit bevind dat ‘n korporatiewe belastingbetaler oordrewe inset BTW verhaal het. ‘n Gedeeltelike toegewing is gemaak na die belastingbetaler se beswaar; die groter prentjie was egter baie donkerder vir die belastingbetaler. In werklikheid het die belastingbetaler se betaalbare belasting meer as verdriedubbel vanaf R16 miljoen na R55 miljoen.
 
 
 
Wanneer jy eiendom koop en verkoop moet jy sorg dra dat jy nie meer as R500,000 aan die ander party leen of geag word te geleen het nie. ‘n Onlangse saak in die Hoë Hof illustreer hoe jy in so geval jou kontraktuele eis vir die verhaling van jou geld kan verloor.
 
| lees meer |  
| lees meer |  
| lees meer |
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
Die Januarie Webwerf: Verwesenlik Jou Leierskapsvisie In 2015
 
“In the middle of difficulty lies opportunity” (Albert Einstein)

Die jaar 2015 sal ongetwyfeld vele uitdagings aan ons bied. Soos Einstein opgemerk het, beteken dit ook ‘n jaar vol geleenthede. Trek voordeel daaruit en  slyp jou leierskapsvaardighede.

Wie beter om van te leer as een van die grootste leiers en denkers in ons opgetekende geskiedenis? 
| lees meer |
 
 
 
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.

© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews