“Die blote indiening van ‘n beswaar sonder enige meriete, beteken nie dat die munisipaliteit nou verplig word om in diepte redes te verskaf vir hul onderliggende besluit om die eiendom se waardasie aan te pas nie. (Vrye vertaling uit uitspraak hieronder.) 

Plaaslike owerhede is by magte om jou eiendomswaardes gereeld aan te pas, aan die hand van onlangse eiendomstransaksies in ’n gebied. 
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
April 2016 NUUSBRIEF
Jou Eiendom Is Dalk Onlangs Weer Waardeer. Nou Volg ‘n Verhoging In Jou Eiendomsbelasting. Hoe Kan Jy Beswaar Maak?
“Die blote indiening van ‘n beswaar sonder enige meriete, beteken nie dat die munisipaliteit nou verplig word om in diepte redes te verskaf vir hul onderliggende besluit om die eiendom se waardasie aan te pas nie. (Vrye vertaling uit uitspraak hieronder.) 

Plaaslike owerhede is by magte om jou eiendomswaardes gereeld aan te pas, aan die hand van onlangse eiendomstransaksies in ’n gebied. 
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Werknemers: Is Jou Inskrywings Op Sosiale Media Privaat?
ArticleImage “Die reg op privaatheid, soos ander regte, is nie absoluut nie.”

Ons regspraak het dit al duidelik gemaak dat beledigende of afbrekende kommentaar oor jou werkgewer of jou kollegas wat jy op sosiale media platforms plaas as wangedrag gesien kan word. Dit kan aanleiding gee tot dissiplinêre stappe teen jou en dit kan selfs tot jou regmatige afdanking lei.
   
lees meer
Onthou Asseblief Dat Niks Vir Ewig Duur Nie (Veral Nie Volmagte Van Jou Bejaarde Ouers Nie)
ArticleImage
Indien jou bejaarde ouers jou hulp benodig met die neem van hul besluite rakende hulle persoonlike welstand, geldsake, mediese behandeling en dies meer, is ‘n volmag dikwels ‘n gerieflike manier om dit te hanteer. Hou net in gedagte dat dit ‘n tydelike reëling is.
   
lees meer
Inbreukmaking Op Jou Kopiereg – Die Toekenning Van R10,5m
ArticleImage
Die Hoë Hof het ‘n duidelike waarskuwing aan die handelswêreld uitgestuur met ‘n stewige toekenning wat aan ‘n verontregte kopiereghouer gemaak is. Potensiële oortreders moet versigtig wees.

Die agtergrond is as volg: Twee munisipaliteite se aanvanklike lisensie ooreenkoms vir die gebruik van ‘n rekenaarprogram het tot ‘n einde gekom. Beide munisipaliteite het, sonder die toestemming van die kopiereghouers, kopieë van die rekenaarprogram gemaak.....
   
lees meer
Jou April Webwerf: Hou Loerbroer Jou Dop?
ArticleImage
Daar is ‘n aanlyn kwessie wat jou privaatheid raak, waarvan jy kennis moet neem.

Indien jy Google Maps gebruik, gaan log in by www.google.com/maps/timeline. As jy gaan kyk na jou tydlyn sal jy sien daar is rooi kolletjies wat die plekke aandui waar jy jou al in die verlede bevind het..... 
   
lees meer
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews