Trouseisoen is in volle swang. Dit is noodsaaklik dat julle op die regte noot afskop en al die formaliteite betyds aanspreek. 

Hier benodig julle regsadvies. Ons kyk ook na die internasionale huwelik. Watter land se huweliksbedeling gaan van toepassing wees? Dit het belangrike gevolge op die huwelik. Hoekom is  die land van “domisilie” so ‘n groot storie en hoe kan mens dit eenvoudig hou?
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
Desember 2017 NUUSBRIEF
Dis Trouseisoen! Jy het ‘n HVK nodig (of jy hier trou of oorsee)
Trouseisoen is in volle swang. Dit is noodsaaklik dat julle op die regte noot afskop en al die formaliteite betyds aanspreek. 

Hier benodig julle regsadvies. Ons kyk ook na die internasionale huwelik. Watter land se huweliksbedeling gaan van toepassing wees? Dit het belangrike gevolge op die huwelik. Hoekom is  die land van “domisilie” so ‘n groot storie en hoe kan mens dit eenvoudig hou?
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Verkoop jy jou eiendom oor die Feesseisoen? Drie wenke vir ‘n gladde oordrag
ArticleImage
Die Feesseisoen kan ‘n goeie tyd wees om eiendom te koop en te verkoop. 

Of jy nou ‘n koper of verkoper is, ons praat hier van ‘n belangrike en waardevolle bate – waarskynlik die belangrikste bate waaroor jy beskik. Dit is belangrik vir beide partye om seker te maak dat die proses sonder komplikasies verloop en dat die oordrag so vinnig en professioneel moontlik afgehandel word.   

Ons kyk na drie belangrike aspekte.
   
lees meer
Werkgewers en werknemers: Hoe om gevalle van seksuele teistering in die werksplek te hanteer
ArticleImage
Die geval van Harvey Weinstein en ander hoë-profiel aanklagte en die #MeToo veldtog wat daarna op Twitter gevolg het, het die kollig weer op seksuele teistering in die werksplek laat skyn. Ons wette is duidelik en beskerm weerlose werknemers en ons howe pas die wetgewing toe. 

Met afsluitingsfunksie om die draai, bespreek ons seksuele teistering in die werksplek, ons kyk na wat slagoffers van teistering kan doen en wat wekgewers verplig is om daaraan te doen.
   
lees meer
Drink en Bestuur is uit! Die limiete, die risiko’s en wat jy moet doen as jy gearresteer word.
ArticleImage
Die owerhede gaan waarskynlik saam met die Feesseisoen ook ‘n seisoen van padblokkades hou.

Ons weet almal dat ons nie moet drink en bestuur nie. Kom ons kyk net weer na die verskillende limiete wat van toepassing is; die strawwe wat van toepassing is indien jy gevang word en hoe maklik dit is om daardie stres en angs te verhoed. 

Ons kyk ook na wat jou te doen staan indien die nagmerrie waar word en jy onder arres geplaas en aangehou word.
   
lees meer
Webwerf van die Maand : 5 Eenvoudige maniere om jou vakansie te geniet en om jou nie oor werk te bekommer nie
ArticleImage
Ons begin eersdaags afskaal na ‘n besige 2017. Dit is dan ‘n goeie geleentheid om asem te skep, om te ontspan en om ons batterye te herlaai vir die nuwe jaar van 2018 wat wink. 

Of jy nou ‘n werknemer, kontrakteur, entrepreneur of maatskappydirekteur is, hier is ‘n vinnige stuk om te lees.....
   
lees meer

ArticleImage
Dankie vir u ondersteuning in 2017.  

Ons wens u ‘n wonderlike Feesseisoen en ‘n Gelukkige en Suksesvolle 2018!

   

Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews