As ‘n algemene reël is ‘n mondelinge ooreenkoms bindend. Die bekendste uitsondering op hierdie reël is die verkoop van grond of eiendom. Sulke ooreenkomste moet op skrif wees en dit moet ook deur beide partye geteken wees om geldig te wees. Die rede hiervoor is dat moontlike dispute en verwarring tussen die koper en verkoper beperk kan word as al die terme van die ooreenkoms op skrif gestel is. Beide partye bevestig die inhoud van hul ooreenkoms deur dit te onderteken.
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
JUNIE 2016 NUUSBRIEF
Koopooreenkomste – ‘n wysiging kan jou transaksie kelder!
As ‘n algemene reël is ‘n mondelinge ooreenkoms bindend. Die bekendste uitsondering op hierdie reël is die verkoop van grond of eiendom. Sulke ooreenkomste moet op skrif wees en dit moet ook deur beide partye geteken wees om geldig te wees. Die rede hiervoor is dat moontlike dispute en verwarring tussen die koper en verkoper beperk kan word as al die terme van die ooreenkoms op skrif gestel is. Beide partye bevestig die inhoud van hul ooreenkoms deur dit te onderteken.
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Kopiereg In Die Moderne Omgewing : Riglyne Vir Aanlyn Publikasies
ArticleImage
Die Hoë Hof het onlangs uitspraak gelewer in die dispuut tussen Moneyweb en Fin24. Die hof bevind dat Fin24 met ‘n enkele artikel wel op Moneyweb se kopiereg inbreuk gemaak het. Die hof bevind egter teen Moneyweb in die ses ander artikels onder oorweging. Die hof beveel Moneyweb dan om 70% van Fin 24 se regskostes te betaal.
   
lees meer
Op watter ouderdom gaan jy aftree?
ArticleImage
Dit is nooit ‘n aangename proses as ‘n werkgewer stappe teen werknemers moet neem nie. Werkgewers moet redelike stappe neem om te verhoed dat ‘n afdanking outomaties onbillik bevind word. Ons howe is beskermend teenoor werknemers, veral waar daar sprake van diskriminasie is. 



   
lees meer
Kredietverskaffers – Registrasie drempel is verlaag tot nul
ArticleImage
Die Nasionale Kredietwet bepaal wie ‘n kredietverskaffer is en onder watter omstandighede registrasie ‘n vereiste is. Indien registrasie ‘n vereiste is, en die kredietverskaffer is nie geregistreer is nie, gaan dit waarskynlik beteken dat enige ooreenkoms nietig en onafdwingbaar verklaar gaan word.
   
lees meer
Junie se Webwerf: “Is ek aansteeklik?” Moet nie hierdie winter ons pasiënt zero wees nie
ArticleImage Die verkoue-  en griepseisoen is nou op hande. Jy wil nie die ongewilde “Pasiënt Zero” wees wat almal in jou sosiale kring of almal by die werk aansteek en siek maak nie. Jy moet dus weet wanneer jy eerder by die huis moet bly. Kyk daarom na die artikel en gepaardgaande materiaal “'Am I Contagious?'
   
lees meer
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews