Het jy onlangs jou testament laat opstel of opdateer? Indien nie, is dit nou die tyd om dit te doen.   

Dit is raadsaam om professionele hulp hiervoor in te roep. 

Waarom is ‘n testament dan so belangrik?  Ons kyk na van die bekende mites en wanopvattings as dit by testamente kom.
 


Teken aan
Taylor and Finlay Attorneys's Monthly Newsletter
Stuur aan per e-pos    |    English
September 2017 NUUSBRIEF
7 Mites oor jou Testament
Het jy onlangs jou testament laat opstel of opdateer? Indien nie, is dit nou die tyd om dit te doen.   

Dit is raadsaam om professionele hulp hiervoor in te roep. 

Waarom is ‘n testament dan so belangrik?  Ons kyk na van die bekende mites en wanopvattings as dit by testamente kom.
lees meer

www.taylorfinlay.co.za Conveyancing Family Law Business Law Civil Litigation Financial and Estate Planning

Verdien jy inkomste deur Airbnb? Belasting en ander kwessies
ArticleImage Indien jy ‘n spaarkamer, vakansiehuis, woonstel of enige soort residensiële eiendom beskikbaar het om te verhuur, oorweeg dit gerus om die aanlyn platform Airbnb te gebruik. 

Airbnb is nou meer gewild as ooit te vore en jy kan jou inkomste aansienlik verhoog. 

Hou egter drie belangrike faktore in gedagte. Ons begin by die belastingimplikasies ...

   
lees meer
Die buffel van R1 miljoen wat dood is: ‘n Les in die oordrag van risiko
ArticleImage Ons koop en verkoop daagliks dinge. Ons neem ook geredelik aan dat die risiko van beskadiging of vernietiging, eers op ons sal oorgaan wanneer ons eienaar daarvan word.

Dit is egter nie altyd die geval nie. Jy kan aansienlike verliese in die gesig staar as jy onbewus daarvan is dat ons reg die oordrag van eienaarskap en die oordrag van risiko as twee verskillende konsepte hanteer. Dikwels geskied dit ook nie gelyktydig nie.

Ons bespreek die geval van ‘n buffel wat vir R1 miljoen verkoop is. Voor aflewering aan die koper gaan die buffel dood. Wie  dra die verlies in so ‘n geval?
   
lees meer
Eiendomsverkopers: Moenie toekomstige eiendomsbelasting betaal nie
ArticleImage “Everybody got to pay their dues” het Rodriquez in die sewentigerjare gesing. 

Tot onlangs was eiendomsverkopers op risiko om te veel eiendomsbelasting oor te betaal. Voordat jy jou eiendom aan ‘n koper kan oordra, moet jy ‘n uitklaringsertifikaat van jou munisipaliteit verkry wat bevestig dat jou munisipale belasting betaal is. Op daardie punt vra die munisipaliteit terselftertyd vir ‘n vooruitbetaling van belasting. 

Ons kyk na ‘n onlangse uitspraak van die Appèlhof waar ‘n verkoper R1 miljoen se toekomstige belasting betaal het en toe vir die terugbetaling daarvan gedagvaar het.
   
lees meer
Jou webwerf van die maand: Plante wat die lug reinig vir die kantoor en die huis
ArticleImage Navorsing wys dat potplante help met die suiwering van binnenshuise lug. Potplante beskerm ons teen die gifstowwe wat in skoonmaakmiddels en huishoudelike produkte skuil. Potplante bied ook vele ander voordele soos die verlaging van stresvlakke en verhoogde geluk en produktiwiteit. 
 
Kyk gerus na NASA se lys van die beste binnenshuise plante om swak luggehalte in jou kantoor of by jou huis teen te werk.

Dit bevat ook ‘n grafiek wat die mees doeltreffend plante uiteensit om ‘n verskeidenheid van stowwe wat erge besoedeling veroorsaak, te filtreer.  Dit waarsku ons ook teen giftige plante vir mense en troeteldiere.
   
lees meer
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.


© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews