Teken aan  |  Stuur aan per e-pos   |  English
Wessels + van Zyl Inc Nuusbrief     |    JANUARIE 2016
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
 
 
 
Gaan jy in 2016 jou nuwe besigheid begin? 3 stappe om jou aan die gang te kry
Op ekonomiese front het ons die jaar 2015 stormagtig afgesluit; en dit lyk of onstuimige waters ook in 2016 vir ons wag. In besigheid help dit altyd om dapper te wees, maar mens moet ook realisties bly oor die werklike vooruitsigte.
 
As jy ‘n briljante besigheidsidee het en dit nog altyd jou droom was om jou werkgewer vaarwel toe te roep, kan 2016 jou groot jaar wees.  
 
 
lees meer
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage
Verkoper van eiendom: hoe ver strek jou plig om te openbaar?
“Where a seller recklessly tells half-truths or knows the facts, but does not reveal them because he or she has not bothered to consider the significance, this may also amount to fraud.”(Aldus die uitspraak in hierdie geval onder bespreking.) 
lees meer  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
 
 
 
Die Geval Van Die Geskokte Fietsryer – Nog Meer Risiko Vir Verskaffers
Indien jou bedrywighede enige skakel in ‘n produkvoorsieningsketting vervul, moet jy weet dat jou risiko om gedagvaar te word onder die Wet op Verbruikersbeskerming (WVB) toegeneem het. ‘n Produkvoorsieningsketting sluit in skakels as ‘n produsent, invoerder, verspreider, kleinhandelaar, verskaffer en installeerder.

Om saam te vat; die WVB skep aanspreeklikheid vir enige vorm of vlak van skade aan ‘n persoon of eiendom wat voortspruit uit foutiewe of onveilige produkte.
 
 
lees meer
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage
Paia Handleidings: Nog ‘N Laaste Minuut Verlenging
Sommige besighede (meestal kleiner besighede) het tydelike vrystelling tot 31 Desember 2015 ontvang vir die indiening van hul PAIA  handleiding. Indien jy een van hierdie besighede is, sal jy bly wees om te hoor dat die druk van jou skouers af is vir ‘n verdere vyf jaar en dat die omsetsdrempels ook aangepas is. Hierdie is die derde keer sedert 2005 dat die regering, nadat dit duidelik gestel is dat geen verdere verlengings toegestaan sal word nie, op die laaste minuut wel ‘n ommekeer gedoen het.
 
lees meer  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
 
 
 
Belastingdispuut? Sars stel ‘n nuwe e-filing proses bekend
Vir Inkomstebelasting kan belastingbetalers nou elektronies by ‘n SARS-tak en via eFiling -
  • Dispute indien,

  • Versoek dat ‘n betaling opgehef word,

  • ‘n Versoek indien vir kwytskelding van rente en boetes.
Vir meer inligting gaan kyk gerus na “What if I don’t agree?” op SARS se webwerf te http://www.sars.gov.za/ClientSegments/Individuals/What-If-Not-Agree/Pages/default.aspx
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage
Jou Januarie Webwerf: Hoe Om Jou Nuwejaarsvoornemens Nuwejaarsrealiteite Te Maak
Ons weet almal hoe moeilik dit is om by daardie Nuwejaarsvoornemens te bly. Die jaar begin op ‘n galop, dit is terug werk toe en dan neem die normale roetine  weer oor ...

Moet eerder nie toelaat dat dit weer hierdie jaar gebeur nie.  Vir ‘n paar goeie idees hoe om by jou voornemens te bly, lees gerus “44 Ways to Kick-Start Your New Year” op die “Success Magazine” se webwerf te http://www.success.com/article/44-ways-to-kick-start-your-new-year.


Uit die HAT: 

“liewenheersbesie” Vlieëende kewertjie van die familie Coccinellidae met rooibruin en swart kolletjies. Skilpadbesie. 
 
 
 
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.

© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews