Teken aan  |  Stuur aan per e-pos   |  English
Anthony Whatmore & Company Nuusbrief     |    DESEMBER 2015
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
 
 
 
Jou Gids Om In Die Vakansieseisoen Huis Te Koop Of Te Verkoop
Die koop of verkoop van ‘n huis kan na ‘n ingewikkelde en verwarrende proses lyk, maar daar is hulp beskikbaar. Kyk gerus na hierdie eenvoudige oorsig: “Koop of Verkoop ’n Huis?” op die Prokureursorde van Suid-Afrika se webwerf http://www.lssa.org.za/legal-practitioners/resources-for-attorneys/misc/public-information-brochures/misc/buying-and-selling-a-house. 

Soos gereelde LawDotNews lesers weet, moet jy hierdie belangrike beginsels onthou - 
 
lees meer
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage
Hernu Jou Motorlisensie – Wat Moet Jy Saam Met Jou Neem
Indien jy ‘n voertuig registreer, ‘n voertuig lisensie bekom of hernu, ‘n rybewys bekom of hernu, of enige verandering in jou adres wil laat registreer, moet jy vanaf 1 November 2015 bewyse van die volgende lewer -
 
lees meer  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
 
 
 
Regspersoon V Die Onaangename Buurman: Hof Tot Die Redding
Ongelukkig is dit in al te veel residensiële komplekse ‘n bekende verskynsel : ‘n irrasionele, aggressiewe en ontwrigtende eienaar in die kompleks. Hy of sy maak oral waar hul gaan moeilikheid. Ander eienaars asook die regspersoon se trustees word dikwels vrylik geteiken en aangeval.

Wat kan mens daaromtrent doen? In gevalle waar dit ernstige vlakke bereik, sal die Howe wel tot jou redding kom. ‘n Onlangse uitspraak van die Hoë Hof illustreer die punt.
 
 
lees meer
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage
Gesinsgeweld: rapporteer dit!
‘n Onlangse beslissing van die Hoogste Hof van Appèl beklemtoon die sterk regsplig op lede van die SAPD om slagoffers van gesinsgeweld by te staan en te help.
Die Wet op Gesinsgeweld bied wetlike beskerming aan slagoffers, veral die mees kwesbare, soos vroue, kinders, gestremdes en bejaardes. Gesinsgeweld is ook nie beperk tot gevalle van fisiese leed nie – dit sluit ‘n wye verskeidenheid van gedrag in wat gepleeg word met die doel om te mishandel. As jy ‘n slagoffer is (of ‘n slagoffer help), hou in gedagte dat die Polisie verplig is om te help. Hulle kan nie hul verantwoordelikhede versaak nie...
 
lees meer  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
 
 
 
Professionele Eiendomskundiges: Gee Jou Mening Oor Die Nuwe Konsep B-BBEE Sektor Kode
Indien jy enigsins betrokke is by kommersiële aktiwiteite rondom eiendom, het jy ‘n direkte belang in die nuwe konsep B-BBEE “Aligned Property Sector Codes”. Dit sluit byvoorbeeld in eiendomsontwikkeling, eienaarskap, bestuur, eiendomswaardering asook die verskaffing van dienste soos eiendomsagentskappe. 
 
lees meer
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage
Desember Webwerwe: Brokkies Om Die Jaar Mee Af Te Sluit
Kry inspirasie met “13 Fun (and Affordable) Gifts for Your Business Clients” op die BusinessNewsDaily webwerf te  www.businessnewsdaily.com/8422-gifts-for-clients.html#sthash.4h7JsbZt.dpuf.  Google vir plaaslike verskaffers en alternatiewe deur die toevoeging van “site:za” wanneer jy jou soekterme intik byvoorbeeld “Electronic travel mug site:za”.
 
lees meer  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
 
 
 






Geniet die Feesseisoen!
 
 
 
 
info@anthonywhatmore.co.za www.anthonywhatmore.co.za Facebook Twitter Contact Us www.anthonywhatmore.co.za
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.

© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews