|
Jou maatskappy of beslote korporasie moet jaarliks die voorgeskrewe opgawe by die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC) indien. Sou die CIPC dit nie ontvang nie, aanvaar hulle dat die maatskappy onaktief is en sal hulle met die proses van deregistrasie begin. Dit sal inhou dat die maatskappy regtens nie meer bestaan nie.
Deregistrasie is ‘n gemors
Dit hou ernstige nagevolge vir enige maatskappy en sy mense in –
|
|
|
|
Hoe en wanneer sal die ongetroude biologiese vader van ‘n kind ten volle ouerlike regte en verantwoordelikhede oor daardie kind kan verkry? ‘n Onlangse uitspraak in die Appèlhof gee die nodige leiding hieroor.
Weg, heeltemal weg – ‘n baba word oorsee geneem sonder die vader se medewete of toestemming
- Die moeder van ‘n kind van vier maande oud het met hom na Engeland vertrek met die doel om hulle permanent daar te gaan vestig. Sy het nie die vader van die kind se toestemming gevra of hom ingelig oor haar beplande hervestiging nie.
- Die biologiese ouers was nooit met mekaar getroud nie, hulle het ook nie saamgewoon of in ‘n permanente lewensverhouding met mekaar verkeer nie.
- ...
|
|
|
|
Die jaarlikse EMP501 rekonsiliasie vir die periode 1 Maart 2014 tot 28 Februarie 2015 moet teen Vrydag 29 Mei 2015 by SARS ingedien word. Gee jouself voldoende tyd om enige navrae en verskille aan te spreek deur nou reeds met jou rekonsiliasie te begin.
Laai ook die nuutste weergawe van “e@syFile Employer” af van SARS se webtuiste te http://www.sars.gov.za/TaxTypes/PAYE/Pages/Employer-Interim-Reconciliation.aspx. (Die webblad bevat ook ‘n volledige gids oor die voltooiing van jou opgawe.)
|
|