Teken aan  |  Stuur aan per e-pos   |  English
Kramer Villion Norris - KVN Februarie 2017
 
 
 
Honde wat aanhoudend blaf? Bure wat rumoer en ‘n interdik as opsie
 
Indien die honde langsaan nie ophou met blaf nie en dit jou direk raak, lees gerus verder. 

‘n Onlangse saak in die Hoë Hof wat in ‘n landelike omgewing met wilde diere en ‘n Chihuahua afspeel, wys vir ons hoe die reg ons in die algemeen teen rumoerige bure sal beskerm………
| lees meer |
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
ArticleImage  
ArticleImage
 
 
 
 
 
 
Skuldeiser: Kan jy Likwidasie gebruik om skulde in te vorder?  
 
 
Koop en verkoop van eiendom : Wie betaal vir Jan Taks?  
 
 
Waar is jou 2017 begrotingsvoorstel?  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
As jy spartel om betaling van ‘n glibberige maatskappy te kry wat vir jou geld skuld, kan ‘n aansoek vir likwidasie dalk net die gewenste resultaat lewer. 

Wees gewaarsku – jy kan dit slegs doen as die skuld self vasstaan en nie betwis word nie. Die Hoogste Hof van Appèl het onlangs hieroor beslis in ‘n eis van R9,2 miljoen ........
 
 
 
Of jy ‘n eiendom koop of verkoop, iemand gaan vir SARS vir die voorreg moet betaal. Hanteer hierdie aspek volledig in jou ooreenkoms, anders sit een van die partye met ‘n onwelkome en onvoorsiene uitgawe wat nie deel van sy begroting was nie…..
 
 
 
Ons Minister van Finansies Pravin Gordhan is geskeduleer om sy Begrotingsrede op 22 Februarie 2017 in die Parlement aan te bied. Jou idees en voorstelle vir die 2017 Nasionale Begroting word aangevra en afgewag. Jy kan jou begrotingsvoorstelle aanbied by die webwerf "Budget Tips" en jy kan ook meer uitvind op die Nasionale Tesourie se webwerf .
 
| lees meer |  
| lees meer |  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
Februarie se Webwerf: Blink idees vir Klein Sake in 2017
 
Die mees suksesvolle klein sake gaan altyd die wees wat kan aanpas by hul veranderende omgewing en omstandighede en wat die nuwe geleenthede wat dit meebring kan aangryp. 

So wat hou 2017 vir ons in?
| lees meer |
 
 
 
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.

© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews