View Online  |  Forward Newsletter
September 2018

Dear Client / Geagte Kliënt


Newsletter
 
 

Rental Housing Tribunals – Huurbehuising Tribunale

In die aanhef tot die Wet of Huurbehuising (50 van 1999) word dit gestel dat aangesien:
  • Artikel 26 van die Konstitusie van die Republiek bevestig dat elkeen ‘n reg op toereikende behuising het en dat die staat dus redelike wetgewende en ander maatreëls moet tref, binne beskikbare bronne, om die haalbaarheid van die doel progressief na te streef;
  • Niemand uit sy plek van woning gesit mag word nie en geen woning mag gesloop word sonder ‘n bevel van ‘n bevoegde hof nie en dan ook eers slegs nadat die hof al die relevante feite beoordeel het;
  • Geen wetgewing uitsettings op ‘n arbitrêre basis mag toelaat nie; en
  • Huurbehuising ‘n sleutel komponent van die behuising sektor daarstel
  • die betrokke wet noodsaaklik was om die voorsiening van huurbehuising te promoveer.
In attempting to achieve the aforesaid goals the Act was designed to balance the rights of tenants and landlords and to create mechanisms to protect both tenants and landlords against unfair practices and exploitation and therefore introduced mechanisms through which conflicts between tenants and landlords can be resolved speedily at minimum cost to the parties. 

Die metode wat die wetgewer daargestel het om die onvermydelike konflik tussen huurder en verhuurder by te lê was deur die instelling van Provinsiale Huurbehuising Tribunale wat onder die jurisdiksie van elke Provinsiale Wetgewer staan.
 
 
The Rental Housing Tribunals (RHT) was established as a free service that falls under the Rental Housing Act. The purpose of RHTs was to create a more stable rental housing sector and to allow disputes to be settled easily. RHTs will upon application investigate, mediate and conduct hearings in response to a dispute.

Die doel van die tribunale is om samewerking tussen verhuurders en huurders aan te moedig. As 'n onenigheid ontstaan weens 'n onbillike praktyk, kan ‘n RHT help om die probleem op te los in plaas van lang en duur hofsake. Tribunale kan nie ‘n uitsettingsbevel gee nie, maar Landdroshowe sal normaalweg nie ‘n uitsettingsbevel toestaan op aansoek van ‘n verhuurder nie tensy die aangeleentheid eers na die RHT verwys was nie.

The Tribunal is to encourage cooperation between landlords and tenants. Should a disagreement arise because of an unfair practice, RHTs can help resolve the issue instead of lengthy and costly court cases.

Reasons for referring a dispute to a Tribunal by a tenant can be any one the following (which is not an exhaustive list):
  • That the rental property is not being properly maintained by or on behalf of the landlord; 
  • Unlawful evictions and unlawful notices to vacate;
  • Not providing monthly statements;
  • Not providing municipal services.
Beide huurders asook verhuurders kan klagtes indien by die tribunaal indien hulle glo dat die ander party onbillik optree of in stryd is met hul verpligtinge ingevolge die huurooreenkoms. 'n Huurder wat nie redelik na die huurwoning omsien nie, kan byvoorbeeld ‘n grond daarstel vir die verhuurder om by die tribunalal te kla.

From a practical perspective it would always be better for both landlord and tenant to attempt to avoid conflict in the first place and it is therefore important for a landlord to write up a lease agreement for both the tenant and landlord to sign. Verbal agreements do exist, but if a tenant has asked for a written agreement, the landlord must provide one.

Van die belangrikste punte om in ‘n huurooreenkoms in te sluit behels ondermeer die volgende:
  • Die huurgeld betaalbaar is, asook waar, wanneer en toekomstige eskalasie.
  • Dat die eiendom verhuur word as woonhuis en nie vir enige ander doel nie.
  • Die duur van die huurooreenkoms.
  • Wie het die verantwoordelikheid om die eiendom te onderhou.
  • Voorsiening moet gemaak word dat die eiendom deur beide partye besigtig word, voor aanvang van die huurooreenkoms en weer aan die einde van die huurooreenkoms. Dit is om kennis te neem van enige onreëlmatighede of skade aan die eiendom.
Resorting to declaring a dispute through an RHT

Taking your complaint to the tribunal may be your final decision but while the complaint is being processed it is still necessary for the parties to perform in terms of the agreement.  Parties are to ensure that rental is paid in time and that the property is maintained.

Important steps for a RHT dispute resolution:
  • A letter with the nature of the complaint must be sent to all parties involved.
  • The RHT will upon receipt of such letter start an investigation.
  • Mediation will in the first instance be instituted to settle the dispute.
  • If there is no settlement, a tribunal hearing or arbitration could follow.
  • After arbitration, a ruling will be handed down which will be binding on both parties. This would be enforceable in terms of the Magistrate’s Court Act.
Neem kennis dat die Wetgewer ten doel gestel het om 'n gratis en doeltreffende prosedure daar te stel om probleme tussen huurders en eienaars by te lê. Indien ‘n party  egter ontevrede is met 'n beslissing, kan dit na die Hooggeregshof op hersiening geneem word. U regsadviseur kan geraadpleeg word indien u onseker is oor watter stappe u moet doen, maar geen regsverteenwoordiging word egter by die RHT proses toegelaat nie.

Groete / Regards
Hennie & Eberhard


 
 
 
ArticleImage  
Buying Your First House – An Action Plan
So, you’ve decided to buy your first house – exciting! There’s nothing like owning and living in your very own dream house, and if you choose wisely your home could well be one of your most important investments ever.

Get started with these tips -

First, understand how much cash you will need

Make a list of all the costs you need to plan for - head to www.vzk.co.za for an online calculator to help you figure out what your estimated transfer and bond costs are going to be.

The following costs needs to be considered....
Read More
 
 
 
 
 
 
 
“Jy word afgedank” teenoor “Nee, ek bedank” – wie is reg?  
ArticleImage
Wat staan jou te doen as ‘n werknemer wat ernstig oortree het, die dissiplinêre proses omseil deur te bedank?

Volgens ‘n beslissing van die Arbeidshof wat in 2016 gelewer is, is die werknemer buite die bereik van die werkgewer sodra die werknemer met onmiddellike effek bedank het.

Onlangs het die Arbeidshof weer die teendeel bevind. Ons kyk na die nuutste uitspraak en die gevolge wat dit vir ‘n werknemer inhou wat van ‘n dissiplinêre verhoor wil ontkom. Hoe kan jy die oortreder lank genoeg in diens hou sodat hy na afloop van ‘n verhoor vir wangedrag afgedank kan word. 
Read More
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
Do You Need a Will?
It’s natural not to want to make plans for our own mortality, but we owe it to ourselves and our loved ones to do exactly that, and to do it without delay. Why?
  1. Sooner or later we all die. No one knows exactly when.

  2. If you don’t make a will you forfeit your right (and duty) to ensure that your loved ones are properly catered for after your death.

  3. A professionally-drawn will also greatly reduce the risk of your grieving family having to deal with uncertainty as to your wishes, bitter infighting and expensive litigation.
What happens if you don’t leave a valid will?
Read More
 
 
 
 
 
 
 
Arrestasie en aanhouding vir Dronkbestuur  
ArticleImage
Dit is menige bestuurder se ergste nagmerrie. Jy het ‘n paar drankies gedrink, maar jy reken dat jy nog veilig onder die perk is. Dan is daar ‘n padblokkade en jy blaas in die pypie. Die uitslag is hoër as die toegelate perk. Jy word onder arres geplaas, geboei en na die polisiekantoor geneem waar jy skriftelike kennis kry dat jy daarvan aangekla word dat jy oor die perk bestuur het. Jy hoop net jy word op waarskuwing of op borg vrygelaat totdat jou formele hofverskyning plaasvind.  

Ons kyk na ‘n onlangse geval wat in die Appèlhof aangehoor is. ‘n Bestuurder is gearresteer. Alhoewel borg aan hom toegeken is, is hy as gevolg van ‘n administratiewe oorsig vir ‘n naweek onder polisiebewaring in die polisieselle aangehou. Ongelukkig is hy in die selle deur ‘n groep mans verkrag. Hy het ‘n eis teen die polisie ingestel vir die traumatiese gebeure. Hy was suksesvol met sy eis en skadevergoeding is aan hom toegeken. Ons howe is konserwatief met die toekennig van vergoeding. ‘n Mens kan ook met reg vra ook of enige vorm van monetêre vergoeding ooit voldoende kan wees in ‘n tragiese geval soos hierdie?
Read More
 
 
 
 
 
 
 
 Our Directors
             
       
    Eberhard
Kruger
DIRECTOR
021 180 4552 / 082 789 1706
ekruger@vzk.co.za
      Cheryl-Anne
Ehrenreich
DIRECTOR
021 180 4564 / 082 783 7242
cheryl@vzk.co.za
      Andre
Van Greunen
DIRECTOR
021 180 4550
andre@vzk.co.za
   
     Full Bio →

       Full Bio →

       Full Bio →

   
         
     
    Marzanne
Van Wyk
DIRECTOR
021 180 4551
marzanne@vzk.co.za
      Kumedzani
Muloiwa
DIRECTOR
021 180 4578
kume@vzk.co.za
   
     

       

   
         
 
 
 
 
 
 

© LawDotNews & Van Zyl Kruger Inc. This newsletter is a general information sheet and should not be used or relied on as legal advice. No liability can be accepted for any errors or omissions nor for any loss or damage arising from reliance upon any information herein. Always contact your legal adviser for specific and detailed advice.

VAN ZYL KRUGER INCORPORATED (REG. NO 2015/174073/21) (VAT NUMBER 413 0273 172)


www.vzk.co.za

Suite 520 Tyger Lake, Niagara Road,
Tyger Waterfront, Bellville, Cape Town

info@vzk.co.za | Reception: 021 180 4550 | Fax: 021 180 4540


DIRECTORS: E S KRUGER (B.COMM LL.B MPRE); C A EHRENREICH (BA.LL.B LL.M); AJ VAN GREUNEN (BPROC, LLB, LLM);
M VAN WYK (B.COM LLB); K MULOIWA (LLB)
ASSOCIATES: S JANSE VAN RENSBURG (B.COM LL.B); L J CHANTLER (B.COMM LL.B);
A BARNARD (B.COM LL.B DIP.FIN PLANNING); B SCHOLTZ (LL.B)
PRACTICE MANAGER: F BRAVENBOER (NDIP FIS)
EXECUTIVE CONSULTANT: HL VAN ZYL (B.PROC) CONSULTANTS: JAL VAN ZYL (B.JURIS LL.B);
C I’ANSON-SPARKS Solicitor in England and Wales (LL.B(HONS), DIP LEGAL PRACTICE)