From :

Forward newsletter to :

Email Name
 

This is the preview of the newsletter you're about to send.

VZK | Bewaar jou Titelakte!
 
View Online  |  Forward Newsletter
December 2020

Dear Client / Geagte Kliënt


Newsletter
 
 

Bewaar jou Titelakte!

Problems with lost, damaged, or destroyed title deeds cause huge delays and frustrations for everyone in the property industry.  We give some background and tips.

Asof die sluit van die aktekantoor gedurende die pandemie nie genoeg frustrasie veroorsaak het nie, skep die uitdagings wat sedert die begin van die jaar ondervind word met aansoeke om verlore aktes nou verdere kopsere in die proses van aktes-registrasie.

Soos meeste van ons lesers weet, kan geen registrasie handeling by die aktekantoor inisieer word waar die oorspronklike titelakte, of verbandakte verlore-  of vernietig is nie, tensy die geregistreerde houer daarvan, eers 'n gewaarmerkte afskrif van sodanige akte bekom het by wyse 'n formele aansoek daarvoor vanaf die betrokke aktekantoor.

Kragtens gewysigde wetgewing wat sedert Januarie vanjaar van toepassing geword het, moet elke aansoeker om 'n gewaarmerkte afskrif van ‘n registrasie dokument die publiek in kennis stel, by wyse van 'n advertensie in enige koerant wat versprei word binne die gebied waar die eiendom geleë is, van sodanige voorneme en hul (die publiek) ‘n geleentheid bied om 'n afskrif van betrokke registrasie-dokument te inspekteer en om ‘n geldige beswaar aan te teken teen die uitreiking van die vervangende afskrif binne ‘n 14 dae periode na die publikasie daarvan.

In die geval van 'n notariële verband, moet die advertensie egter in 'n koerant gepubliseer word wat versprei word in die omgewing van die aktekantoor waar sodanige verband geregistreer is.

Ondervinding oor die laaste paar maande het geleer dat hierdie verandering meegebring het dat aansoeke om vervangende registrasie dokument ongelukkig lang vertragings met registrasie meebring en ook die koste van die proses aansienlik verhoog. 

Daar moet nie uit die oog verloor word dat in gevalle waar ‘n eiendom onder ‘n verband verbind is, die finansiële instelling as verbandhouer, boonop moet toestem tot die aansoek om uitreiking van ‘n vervangende kopie verlore of vernietigde akte. Hoewel verbandhouers in meeste gevalle die titel- en verbandaktes in veilige bewaring hou, gebeur dit ongelukkig ook dikwels dat hulle die registrasie dokumente verloor of misplaas en dit veroorsaak natuurlik verdere vertragings, veral weens die feit dat verbandhouers aandring dat hul genomineerde aktebesorgers die aansoek moet voorberei en indien.

Dit is dus noodsaaklik dat grondeienaars en eiendomsagente so gou as moontlik vasstel of die oorspronklike titelakte beskikbaar is, sodat die aktebesorger onmiddellik kan begin met die proses om die vervangende akte te kry indien dit verlore is. 

Dit is natuurlik goeie praktyk om ‘n register te hou van al jou vaste bates tesame met ‘n nota oor waar die betrokke titelakte gebêre word.

Met die huidige ontwikkeling van sogenaamde “block-chain” kripto-tegnologie en die legio van moontlikhede wat dit bied, kan mens net hoop dat papier titelaktes in die toekoms vervang sal word met onvernietigbare digitale eiendomsbewyse.   Hiermee blyk Nigerië ons reeds een voor te wees. ( volg gerus die skakel: https://medium.com/@TCCPm/the-next-big-thing-in-cardano-land-registration-reform-b43340a700b5)

‘n Geseënde Kersfees en beste wense vir 2021.

Hennie, Eberhard, Cheryl-Anne en die hele VZK-span.


 
 
 
ArticleImage  
Attorneys and agents cautioned to read and act diligently in a recent ‘electronic signature’ case.
“…what was meant to be a relatively simple property transaction was escalated into an unnecessary and protracted dispute, necessitating expensive litigation to provide a resolution to the dispute.”

This was one of the opening remarks of Judge AJ Ronaasen on 22 September 2020 intended for both estate agents and attorneys / conveyancers to take heed of, during judgement in the High Court of Port Elizabeth on a by now well-known case that focused on the validity of electronic signatures when signing documents for the purchase of immovable property.
Read More
 
 
 
 
 
 
 
Voordat jy eiendom koop of verkoop hierdie Feesseisoen...  
ArticleImage
Die Feesseisoen is bekend as ‘n bedrywige tyd vir die eiendomsmark. Dit blyk reeds dat vanjaar geen uitsondering hierop sal wees nie. As jy dit oorweeg om hierdie Feesseisoen eiendom te koop of te verkoop, moet jy die belangrike regsaspekte deurentyd in gedagte hou.  

Daar is baie slaggate waarin jy kan trap indien jy nie op die risiko’s bedag is nie. Moet ook nie oorhaastige besluite neem nie en kry eers behoorlike advies voordat jy enigiets onderteken. 

Ons kyk na 12 redes waarom dit noodsaaklik is om jou prokureur so gou as moontlik by die transaksie te betrek. Gebruik ons kontrolelys om seker te maak dat jy al die belangrike aspekte dek. 
Read More
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
What Must You Prove to Remove a Trustee?
It is perhaps inevitable that occasionally disagreements will arise between trustees as to how to administer and manage the trust and its assets under your control. If those disagreements escalate to the extent that trustees can no longer work together, and if attempts at negotiating a peaceful departure fail, an approach to the High Court for a trustee’s removal may be unavoidable.

But who can apply to court and what must you prove in order to succeed? We discuss the “determinative test” applied in such matters in the context of a recent Supreme Court of Appeal case which involved substantial assets, accusations of criminal and oppressive conduct, vendettas, conflicts of interest and the like.
Read More
 
 
 
 
 
 
 
Your Festive Season Websites: Safe Holidays, Dodging the Dangers, and Now For Something Completely Different!  
ArticleImage
With 2020 (a train smash of a year if ever there was one!) drawing at long last to a close, we all deserve a bit of a break. 

Here to help everyone enjoy the Festive Season with the minimum of risk and the maximum of fun is our selection of “end-of-year let’s do a bit of relaxing” websites including “How to go on holiday safely”, an interactive graphic on how the virus spreads (from Spain, a country that has by no choice of its own had to learn a great deal about our common foe), and a miscellany of the quirky and the unusual like SARS’ “Tax can be fun!” (who knew?).
Read More
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
Uit die HAT:

nuwejaarsblom  s.nw.  
(botanies) knolplant (Gladiolus cardinalis) met helderrooi blomme wat by rotse afhang in die berge van die Wes-Kaap en gewoonlik tussen Kersfees en Nuwejaar blom; watervalblom.
 
 
 
 
 
 
 
 Our Directors
             
       
    Eberhard
Kruger
DIRECTOR
021 180 4552 / 082 789 1706
ekruger@vzk.co.za
      Cheryl-Anne
Ehrenreich
DIRECTOR
021 180 4564 / 082 783 7242
cheryl@vzk.co.za
      Andre
Van Greunen
DIRECTOR
021 180 4550
andre@vzk.co.za
   
     Full Bio →

       Full Bio →

       Full Bio →

   
         
     
    Marzanne
Van Wyk
DIRECTOR
021 180 4551
marzanne@vzk.co.za
      Kumedzani
Muloiwa
DIRECTOR
021 180 4578
kume@vzk.co.za
   
     

       

   
         
 
 
 
 
 
 

© LawDotNews & Van Zyl Kruger Inc. This newsletter is a general information sheet and should not be used or relied on as legal advice. No liability can be accepted for any errors or omissions nor for any loss or damage arising from reliance upon any information herein. Always contact your legal adviser for specific and detailed advice.

VAN ZYL KRUGER INCORPORATED (REG. NO 2015/174073/21) (VAT NUMBER 413 0273 172)


www.vzk.co.za

Suite 520 Tyger Lake, Niagara Road,
Tyger Waterfront, Bellville, Cape Town

info@vzk.co.za | Reception: 021 180 4550 | Fax: 021 180 4540


DIRECTORS: E S KRUGER (B.COMM LL.B MPRE); C A EHRENREICH (BA.LL.B LL.M); AJ VAN GREUNEN (BPROC, LLB, LLM);
M VAN WYK (B.COM LLB); K MULOIWA (LLB)
ASSOCIATES: S JANSE VAN RENSBURG (B.COM LL.B); L J CHANTLER (B.COMM LL.B);
A BARNARD (B.COM LL.B DIP.FIN PLANNING); B SCHOLTZ (LL.B)
PRACTICE MANAGER: F BRAVENBOER (NDIP FIS)
EXECUTIVE CONSULTANT: HL VAN ZYL (B.PROC) CONSULTANTS: JAL VAN ZYL (B.JURIS LL.B);
C I’ANSON-SPARKS Solicitor in England and Wales (LL.B(HONS), DIP LEGAL PRACTICE)