From :

Forward newsletter to :

Email Name
 

This is the preview of the newsletter you're about to send.

VZK | News From Van Zyl Kruger
 
View Online  |  Forward Newsletter
July 2019

Dear Client / Geagte Kliënt


Newsletter
 
 


With Older Age Comes Added Responsibility – Erfenis Wetgewing T.O.V. Strukture

 
Eienaars van grond is tot ‘n groot mate bewus watter beperkings daar rus op hulle eienaarskap van daardie bates. Meeste beperking word normaalweg daargestel deur munisipale verordeninge, bou-kodes en titelakte voorwaardes waarvan eienaars meestal bewus is. 

What many owners are, however, not aware of is that before commencing any building alteration or demolition, the landowner should also establish whether the structure being altered or demolished is older than 60 years.

In terms of the National Heritage Resources Act, “no person may alter or demolish any structure or part of a structure which is older than 60 years without a permit issued by the relevant provincial heritage resources authority.”



‘n Grondeienaar sal dus aansoek moet doen om 'n permit vanaf Erfenis Wes-Kaap (Heritage Western Cape, in Engels), die statutêre erfenisowerheid vir die Wes-Kaap, alvorens enige van die volgende aktiwiteite met betrekking tot 'n struktuur, of deel van 'n struktuur, mee ‘n aanvang geneem word:
  • Die verf daarvan;

  • Enige vorm van pleisterwerk;

  • Enige handeling wat die voorkoms of fisiese eienskappe van die struktuur kan beïnvloed;.
The Act defines a “structure” as any building or work fixed to the land, and includes fixtures and fittings as well as associated equipment.

Failure to obtain the relevant permit can result in a fine, imprisonment for a period not exceeding two years, or both a fine and imprisonment.

Dit is belangrik om daarop te let dat daar geen afsnydatum is vir die 60 jaar wat gebruik word om te bereken of 'n permit vereis word nie. Dus, enige aktiwiteit met betrekking tot 'n struktuur wat in 2019, 59 jaar oud is, sal nie 'n permit vereis nie. In 2021 sou so 'n struktuur egter ouer as 60 jaar wees en sal 'n permit beslis nodig word vir dieselfde aktiwiteit aan dieselfde gebou.

The Supreme Court of Appeal dealt with certain aspects relating to the National Heritage Resources Act. After hearing the argument of appellant’s counsel, the court ordered that a permit can stipulate conditions which the landowner must follow.

In die onderhawige geval, waar Erfenis Wes-Kaap en die Stad Kaapstad, mede-respondente was, wou die eienaar 'n gebou op sy erf in Vredehoek sloop. Aangesien die gebou egter meer as 60 jaar oud was, het hy, heel tereg, aansoek gedien en toe die nodige permit verkry. Die permit het egter sekere voorwaardes bevat waarmee die eienaar glad nie gediend was nie.

In light of this decision current and future property owners, as well as property investors and developers, should note that:
  1. A permit is needed to alter (even paint) or demolish a structure older than 60 years; and,

  2. Various conditions may be imposed, which can restrict the initial plan that the owner had in mind for the property.
Die voormelde Hof het ondermeer bevind dat voorwaardes wat kragtens die erfenis wetgewing opgelê is nie ongrondwetlik in ooreenkomstig artikel 25(1) van die Grondwet nie, omdat die wetgewing algemeen geldend is en die oplegging van voorwaardes nie arbitrêr geskied nie.

It would thus be advisable should one wish to acquire any older building that requires renovation or to be demolished:
  • to establish whether or not such building is older than 60 years or not;

  • and if it is, to make the acquisition subject to you being able to obtain a certificate from the heritage agency with the assistance of the seller which, if granted, would not preclude one from undertaking that which is intended.

Greetings / Groete

Hennie, Eberhard & Cheryl-Anne  |  Directors




 
 
 
ArticleImage  
Orders Relating To Services Of Managing Agents In Community Schemes
Danny van Zyl, associate attorney at Van Zyl Kruger Inc, was recently awarded his Master of Laws Degree from the University of Stellenbosch and wrote his thesis on the Community Schemes Ombud Service Act 9 of 2011. He shares certain aspects of his thesis with us in a series of articles to be featured in the next few newsletters.

Click Read More link to view 
Read More
 
 
 
 
 
 
 
Airbnb Eienaars en Kopers – moet die nuwe Regulasies jou Bekommer?  
ArticleImage
Onlangse verslae in die media oor die regering se voorneme om Airbnb en ander “korttermynhuisverhurings” te reguleer, het alreeds vir baie Airbnb eienaars (asook diegene wat dit oorweeg om eindom vir hierdie doeleindes aan te skaf) koue rillings en slapelose nagte gegee.
 
Is dit nodig om bekommerd te wees? Hierdie is ‘n belangrike vraag, aangesien korttermynverhuring ‘n heel winsgewende bedryf kan wees vir eienaars wat die regte eiendom in die regte area op die regte tyd aankoop.

Ons kyk na die verwikkelinge tot op hede. Hoe ver is die voorgestelde nuwe wetgewing gevorder, en waarvoor gaan dit voorsiening maak? Is dit moontlik om nou reeds ‘n ingeligte raaiskoot te maak oor hoe die eindresultaat gaan lyk?
Read More
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
Your Last Will: The Dire Consequences of Neglecting Formalities
Generally, our law holds us to our agreements and statements, whether we express them verbally, electronically or in written form. 

But there are exceptions – some things just have to be in writing and signed before the law will recognise them. One of those exceptions is quite possibly the most important document you will ever sign – your “Last Will and Testament”. Ultimately it’s your final gift to your loved ones – a gift that ensures they are properly provided for when (not “if”) you die. 

Don’t neglect this or procrastinate ...
Read More
 
 
 
 
 
 
 
Werkgewers: Wat is die plig op jou om Godsdienstige oortuigings te akkommodeer?  
ArticleImage
Gestel jy, as werkgewer, wil graag hê dat jou werknemer op Saterdagoggende moet werk, maar sy weier op grond van haar godsdienstige oortuigings. Haar geloof verbied haar om op die “Sabbat” te werk. Wie se regte sal in so ‘n geval hier seëvier? 

Hierdie is gevaarlike waters om jouself in te bevind. Ons reg is besonder streng in gevalle waar werknemers skuldig bevind word aan “outomaties onbillike ontslag”. Sodanige onbillike ontslag kan geskied op enige van die gelysde “arbitrêre gronde”, en van hierdie gronde sou “godsdiens”, “gewete” en “geloof” hier van toepassing wees. 

‘n Onlangse saak wat deur die Arbeidsappèlhof aangehoor is, dien as goeie voorbeeld van hoe hierdie regsbeginsels in die praktyk toegepas word, asook die gevare daaraan verbonde as jy nie hieraan voldoen nie.
Read More
 
 
 
 
 
 
 
 Our Directors
             
       
    Eberhard
Kruger
DIRECTOR
021 180 4552 / 082 789 1706
ekruger@vzk.co.za
      Cheryl-Anne
Ehrenreich
DIRECTOR
021 180 4564 / 082 783 7242
cheryl@vzk.co.za
      Andre
Van Greunen
DIRECTOR
021 180 4550
andre@vzk.co.za
   
     Full Bio →

       Full Bio →

       Full Bio →

   
         
     
    Marzanne
Van Wyk
DIRECTOR
021 180 4551
marzanne@vzk.co.za
      Kumedzani
Muloiwa
DIRECTOR
021 180 4578
kume@vzk.co.za
   
     

       

   
         
 
 
 
 
 
 

© LawDotNews & Van Zyl Kruger Inc. This newsletter is a general information sheet and should not be used or relied on as legal advice. No liability can be accepted for any errors or omissions nor for any loss or damage arising from reliance upon any information herein. Always contact your legal adviser for specific and detailed advice.

VAN ZYL KRUGER INCORPORATED (REG. NO 2015/174073/21) (VAT NUMBER 413 0273 172)


www.vzk.co.za

Suite 520 Tyger Lake, Niagara Road,
Tyger Waterfront, Bellville, Cape Town

info@vzk.co.za | Reception: 021 180 4550 | Fax: 021 180 4540


DIRECTORS: E S KRUGER (B.COMM LL.B MPRE); C A EHRENREICH (BA.LL.B LL.M); AJ VAN GREUNEN (BPROC, LLB, LLM);
M VAN WYK (B.COM LLB); K MULOIWA (LLB)
ASSOCIATES: S JANSE VAN RENSBURG (B.COM LL.B); L J CHANTLER (B.COMM LL.B);
A BARNARD (B.COM LL.B DIP.FIN PLANNING); B SCHOLTZ (LL.B)
PRACTICE MANAGER: F BRAVENBOER (NDIP FIS)
EXECUTIVE CONSULTANT: HL VAN ZYL (B.PROC) CONSULTANTS: JAL VAN ZYL (B.JURIS LL.B);
C I’ANSON-SPARKS Solicitor in England and Wales (LL.B(HONS), DIP LEGAL PRACTICE)