From :

Forward newsletter to :

Email Name
 

This is the preview of the newsletter you're about to send.

Die ry huisies by die see – voor en agter


 
 
 
 
 
 
 
 
 
Teken aan  |  Stuur aan per e-pos   |  English
Kramer Villion Norris - KVN Oktober 2016
 
 
 
Die ry huisies by die see – voor en agter
 
“Learn from the mistakes of others. You can’t live long enough to make them all yourself.” (Eleanor Roosevelt)


Hierdie is weereens ‘n stryd oor die behoud van ‘n kosbare uitsig oor die see. Die aanvanklike uitleg van hierdie ontwikkeling was juis gedoen om aan elke eenheid ‘n uitsig oor die see en op Tafelberg te bied.
| lees meer |
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
ArticleImage  
ArticleImage
 
 
 
 
 
 
Besoldigingsbeslagbevele: ‘n Praktiese gids oor die nuwe reëls vir Werkgewers, Uitleners en Skuldenaars  
 
 
Onderhoud na ‘n Egskeiding : Kan jy uitkontrakteer?  
 
 
Verkoop jy eiendom? Maak net seker oor die BTW situasie.  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
“…..die wetgewing oor die toestaan van besoldigingsbeslagbevele is deur kredietverleners misbruik. Dit het aanleiding gegee tot geweldige druk en laste op die persone teen wie hierdie bevele toegestaan word.” (Vertaalde aanhaling uit die hofsaak wat hierin behandel word.) 


Die Grondwetlike Hof het onlangs uitspraak gegee in die saak wat oor skuldbeslagbevele handel.
 
 
 
“The concept of chivalry is beyond his comprehension and lies dead and buried in his mind, if it ever existed.” (Kritiese opmerking oor die deurlopende gedrag van die man in die regter se uitspraak hieronder.)


Dit staan mense in die algemeen vry om wettige ooreenkomste met mekaar te sluit en ons regstelsel sal dit eerbiedig en afdwing. Daar is wel perke en ‘n onlangse bittere huweliksdispuut wat in die Hoë Hof afgehandel is, illustreer die beginsel.
 
 
 
Sommige foutjies is duurder as ander.

Jy kry ‘n baie goeie aanbod op jou eiendom en sluit die transaksie. Jou gedagtes begin al dwaal na wat jy met die opbrengs gaan doen. Dan tref dit jou – met al die opgewondenheid van die hangende transaksie, het jy glad nog nie gedink aan die BTW implikasie nie.  

Dit gebeur tog en ‘n onlangse saak in die Hoë Hof wys juis hoe maklik dit kan gebeur.
 
| lees meer |  
| lees meer |  
| lees meer |
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 
Jou Oktober webwerf : Belastinguitklaring – Nou aanlyn beskikbaar
 
SARS het hul nuwe stelsel geloods ingevolge waarvan belastingbetalers se status bevestig kan word – die nuwe sisteem heet TCS (Tax Compliance Status). Kyk gerus na die riglyne “How to Access Your ‘My Compliance Profile’ (MCP) via SARS eFiling” op SARS se webwerf  vir ‘n volledige gebruikersgids ...
| lees meer |
 
 
 
Uitsluiting

Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.

© DotNews.  All Rights Reserved.


  ’n Kliëntskakelingsdiens van DotNews