From :

Forward newsletter to :

Email Name
 

This is the preview of the newsletter you're about to send.

Van Zyl Kruger Newsletter | May 2018
 
View Online  |  Forward Newsletter
May 2018

Dear Client / Geagte Kliënt


Newsletter
 
 


From Road Accidents to Medical Malpractice / Prokureurs “gedwing” om fokus te verskuif


Oor die laaste paar jaar het dit algemeen geword om in en oor nasionale media advertensies te sien en te hoor van regsfirmas wat hul dienste as “Personal Injury Lawyers” aan die publiek opdis, met wyduiteenlopende aansprake en beloftes.

The increasing number of medical malpractice litigation claims has been described as an ‘explosion’ by Health Minister Dr Aaron Motsoaledi, who warns that the compassion-based practice of medicine is being replaced by defensive medicine and mistrust. 

Volgens 'n Health24-verslag sukkel provinsiale gesondheidsdepartemente om gesondheidsorgdienste te verskaf terwyl hulle miljarde aan eise teen hulle moet betaal.  Ook in die private sektor word mediese spesialiste gekonfronteer met buitensporige mediese versekeringspremies, wat veroorsaak dat gesondheidsorgkoste styg wat die winsgewendheid van sulke praktyke beïnvloed. Verlede jaar is berig dat die Gautengse Gesondheidsdepartement sedert Januarie 2015 ten minste R1 miljard in regsgedinge betaal het, terwyl die Oos-Kaap die uitbetalings van R14 miljard in die gesig staar.

Volgens media berigte het Justin Malherbe, ‘n senior assosiaat by die internasionale regsfirma, Norton Rose Fulbright, gesê dat daar verskeie redes vir die toename in mediese eise bestaan, insluitende 'n toename in openbare bewustheid van pasiënte se regte, tesame met onophoudelike en doelbewuste bemarking deur persoonlike beserings-prokureurs wat graag wil kapitaliseer uit die bewusmaking. Hy lê ook van die blaam voor die deur  van wysigings aan SA wetgewing, soos die Padongeluksfonds-wetgewing (RAF). Hy argumenteer dat skadevergoedingseise vir persoonlike besering tydens 'n motorvoertuigongeluk nou minder winsgewend vir prokureurs is, wat veroorsaak dat sommige hul na ander vorme van persoonlike beserings wend soos mediese wanpraktyk. Volgens die berig het hy benadruk dat progressiewe intervensies gevind moet word om die gety van litigasie te stuit. Daar sal volgens hom tydens die Etiek-, Menseregte- en Mediese Regskonferensie by die Afrika gesondheid-konferensie en kongres 2018 by die Gallagher-konferensiesentrum van 29 tot 31 Mei vanjaar na moontlike oplossings gesoek word.
 
It has come to light that medical negligence claims cost the Gauteng Health Department R521 million between January 2017 and March 2018, says TimesLIVE. This is related to 138 cases, but the department is facing a further 1 597 cases involving more than R22 billion before the courts. This was revealed by Gauteng Health MEC Gwen Ramokgopa in response to questions by DA shadow health MEC Jack Bloom, who was concerned the claims would cost close to half of the department's R46.4 billion budget. The claims relate to neonatal deaths, hypoxic ischemic encephalopathy, obstetrics and gynaecology, post-Caesarean section sepsis, orthopaedic and surgical anaesthetics, and patient falls. Bloom said there should be consequences for negligent hospital staff who should be 'properly disciplined'. According to Ramakgopa, almost all hospitals are affected by medico-legal claims. The department's freeze on new medical appointments is hindering the ability of hospitals to provide quality health care, Bloom said.

Ons glo dat daar inderdaad maniere gevind moet word om ons dokters en hospitale te beskerm teen alle vorme van eise, maar die antwoord sal ‘n samewerking moet wees tussen regslui, die gesondheidsdepartemente van nasionale en provinsiale regerings, asook verteenwoordigers van die versekerings-industrie.

Groete / Regards.

Hennie & Eberhard

 
 
 
ArticleImage  
Huurder en Verhuurder : Oorweeg die Tribunaal as ‘n dispuut ontstaan
Ons weet almal hoe maklik ‘n misverstand of dispuut tussen ‘n huurder en verhuurder kan ontstaan. Dikwels is gesonde kommunikasie of ‘n mate van onderhandeling voldoende om die geskil op te los. As dit nie werk nie kan ‘n onafhanklike tussenganger dan nodig wees.

Die Verhuringstribunaal is die aangewese tussenganger wat die Wet op Huurbehuising  gebruik om dispute tussen verhuurder en huurder spoedig op te los.
Read More
 
 
 
 
 
 
 
Bitcoin and the Law – Is It Legal, What About Tax, and Can You Leave it to Your Heirs?  
ArticleImage
Have you joined, or been tempted to join in, the “Bitcoin frenzy”? If so, read on.

Bitcoin and Ethereum are probably the best known of the cryptocurrencies, but (as at 10 April 2018) there were over 1,565 of them, and that number is growing. 

Whether Bitcoin and its cousins are good investments is a matter for you and your financial advisers to puzzle over but let’s have a look at a few legal aspects –
Read More
 
 
 
 
 
 
 
ArticleImage  
Laster op Facebook – die waarheid is nie genoeg nie!
Kom ons aanvaar jy is in ‘n bittere geveg betrokke. Dit gaan dalk oor geld, of oor ‘n familietwis, of ‘n egskeiding, of twee bure wat vassit, of ‘n diensverhouding wat skeefloop. Jy wend jou tot sosiale media om die waarheid oor die ander party bekend te maak. Jy voel ook heel gemaklik hiermee, want sien – ons Grondwet beskerm mos jou vryheid van spraak, die internet is ‘n bastion van vryheid en die vrye verspreiding van inligting, niks wat aanlyn gesê word kan tog regtig teen jou gehou word nie en wie kan nou beswaar maak as jy slegs die waarheid verkondig?
Read More
 
 
 
 
 
 
 
When Is Dismissal Fair for a Fake CV?  
ArticleImage
Employees and employers alike should be aware of a recent Labour Court decision which once again underlines the duty of employees to act honestly and with integrity towards their employers.

The 82 year old financial manager who said he was a CA......

Read More
 
 
 
 
 
 
 
 Our Directors
             
       
    Eberhard
Kruger
DIRECTOR
021 180 4552 / 082 789 1706
ekruger@vzk.co.za
      Cheryl-Anne
Ehrenreich
DIRECTOR
021 180 4564 / 082 783 7242
cheryl@vzk.co.za
      Andre
Van Greunen
DIRECTOR
021 180 4550
andre@vzk.co.za
   
     Full Bio →

       Full Bio →

       Full Bio →

   
         
     
    Marzanne
Van Wyk
DIRECTOR
021 180 4551
marzanne@vzk.co.za
      Kumedzani
Muloiwa
DIRECTOR
021 180 4578
kume@vzk.co.za
   
     

       

   
         
 
 
 
 
 
 

© LawDotNews & Van Zyl Kruger Inc. This newsletter is a general information sheet and should not be used or relied on as legal advice. No liability can be accepted for any errors or omissions nor for any loss or damage arising from reliance upon any information herein. Always contact your legal adviser for specific and detailed advice.

VAN ZYL KRUGER INCORPORATED (REG. NO 2015/174073/21) (VAT NUMBER 413 0273 172)


www.vzk.co.za

Suite 520 Tyger Lake, Niagara Road,
Tyger Waterfront, Bellville, Cape Town

info@vzk.co.za | Reception: 021 180 4550 | Fax: 021 180 4540


DIRECTORS: E S KRUGER (B.COMM LL.B MPRE); C A EHRENREICH (BA.LL.B LL.M); AJ VAN GREUNEN (BPROC, LLB, LLM);
M VAN WYK (B.COM LLB); K MULOIWA (LLB)
ASSOCIATES: S JANSE VAN RENSBURG (B.COM LL.B); L J CHANTLER (B.COMM LL.B);
A BARNARD (B.COM LL.B DIP.FIN PLANNING); B SCHOLTZ (LL.B)
PRACTICE MANAGER: F BRAVENBOER (NDIP FIS)
EXECUTIVE CONSULTANT: HL VAN ZYL (B.PROC) CONSULTANTS: JAL VAN ZYL (B.JURIS LL.B);
C I’ANSON-SPARKS Solicitor in England and Wales (LL.B(HONS), DIP LEGAL PRACTICE)