Junie se Webwerwe : Bly Warm En Bly Gesond Hierdie Winter
Of jy vir iemand werk, nie meer werk nie of jou eie besigheid bedryf, kan jy nie bekostig om deur die winter platgetrek te word nie – Eskom se beurtkrag ten spyt.
Wees altyd versigtig vir griep. Dit het die Noordelike Halfrond in hul winter hard geslaan. Daar is ook reeds meer navrae en navorsing hieroor in Suid-Afrika as in vorige jare (kyk gerus na die grafiek van “Explore flu trends - South Africa (Experimental)” by https://www.google.org/flutrends/za/).
Hier is ‘n paar lukrake webwerwe wat van waarde gaan wees om jou warm, gesond en gelukkig te hou deur die wintermaande –
- “7 Scientific Tips for Staying Warm” op LiveScience se webwerf te http://www.livescience.com/49050-staying-warm-scientific-tips.html
- “8 Ways to Enjoy the Winter Months” op die “Aurora Mental Health Centre” se webwerf te http://www.aumhc.org/enjoying-winter.html
- YouTube se kort video “8 Sick Remedies That Actually Work - Scientifically!” te https://www.youtube.com/watch?v=bYXZP8eZKCw
- ‘Solopreneurs’: Kyk na tydsbestuur met die “Time Management Matrix” en ander handige wenke by “When Illness Strikes, the Entrepreneur is Ready to Fight” op “The Idea” se webwerf te http://thatstheidea.ca/when-illness-strikes-the-entrepreneur-is-ready-to-fight/
- Good Health se artikel “Beat Seasonal Affective Disorder (SAD) and the Winter Blues” te http://www.goodhealthsa.co.za/health-articles/article/_thread_/beat-seasonal-affective-disorder-sad-and-the-winter-blues
- Wat van ‘n bekostigbare uiteet vir die gesin? Soek op Google vir “Winter Restaurant Specials” vir jou gebied of kyk na EatOut se 2015 lys “Winter restaurant specials: our 2015 list” te http://www.eatout.co.za/article/winter-restaurant-specials
- Of bly dalk snoesig by die huis met iets om jou te versterk. Wat van “How to Make Sipping Chocolate” op Food52 te http://food52.com/blog/12064-how-to-make-sipping-chocolate
Uit die HAT:
Frommeloor: Oorskulp, bv. Van ‘n rugbyspeler, wat as gevolg van ‘n bepaalde besering geplooi en inmekaar gekrimp is.
Provided by Wessels + van Zyl Inc
© DotNews. All Rights Reserved.