Webwerf van die Maand: Daar is mense met ‘n vrees vir geskenke gee. Daar is ook ‘n wetenskaplike oplossings vir die probleem!
“Every holiday season, as we drive ourselves crazy at the mall or shopping online, soaked in the existential dread that comes from trying to find gifts our loved ones might appreciate, I think of the great writer and social critic James Baldwin, who wrote: ‘If the hope of giving/is to love the living,/the giver risks madness/in the act of giving’” (uit die New York Times artikel hieronder.)
Sukkel jy dalk om – in die Feesseisoen of andersins - daardie perfekte geskenk te vind vir die spesiale persoon in jou lewe (of in jou besigheid)?
Lees verder vir beproefde en nagevorste hulp -
- ‘n Lys van drie maniere om jou vaardighede van “geskenk gee” te verbeter in “Gift-Giving Tips From Scientists” op die New York Times se webtuiste,
- Wenke oor hoe om ‘n geskenk te kies wat daarop gemik is om jou verhouding te versterk in “The science of gift giving: What people REALLY want for Christmas” hier,
- En laaste maar nie die minste nie, ‘n wen-wen idee oor hoe om die beste uit die geskenk wat jy gee, te kry in “To pick a great gift, it's better to give AND receive” op ScienceDaily.
Uit die HAT:
Festoen s.nw. 1. string ingerygde blare en blomme en/of vrugte;gierlande;guirlande
2. Figuur/patroon/ens. Wat soos ‘n string blare/blomme lyk. [Italiaans festone sierkrans]
Festoeneer ww. 1.met festoene versier 2. (figuurlik) in jou gedagtes as baie mooi voorstel.
Festoen s.nw. 1. string ingerygde blare en blomme en/of vrugte;gierlande;guirlande
2. Figuur/patroon/ens. Wat soos ‘n string blare/blomme lyk. [Italiaans festone sierkrans]
Festoeneer ww. 1.met festoene versier 2. (figuurlik) in jou gedagtes as baie mooi voorstel.
Provided by Wessels + van Zyl Inc
© DotNews. All Rights Reserved.