Julie se Webwerf: Hommeltuie – Vlieg Wettig En Veilig Van 1 Julie
Vir duidelikheid en riglyne oor veiligheid en inligting oor die regulasies self, besoek gerus die “Safedrone” webwerf met inhoud wat deur deskundiges geplaas is –
- Volg die skakel na die betrokke Regulasies op die tuisbladwww.safedrone.co.za
- Sien ook die opsomming oor die regsposisie vir kommersiële, entoesias, korporatiewe en nie-winsbejagte vlieënierswww.safedrone.co.za/new-caa-regulations-simplified
- Vir meer oor die kommersiële aspekte, sien danwww.safedrone.co.za/how-to-operate-drones-legally
- Vir meer inligting vir die entoesias en die vlieënier wat dit bloot as stokperdjie beoefen, sien dan www.safedrone.co.za/hobby-drone-pilots
- Oor basiese veiligheid sien www.safedrone.co.za/basic-drone-safety
- Oor geografiese beperkings en oor “Geen vlieg sones” sienwww.safedrone.co.za/no-drone-zones
- Sien ook die handige inligting onder “CAA and Legal” en “Quick Questions” aan die regterkant van elke bladsy.
Uit die HAT:
Gonnabeentjie: Plek, beentjie aan die agterkant van die elmboog, waar ‘n stamp ‘n pynlike, verlammende gevoel veroorsaak;
eina-, elmboog-, gotta-, kielie-, ogonnabeentjie; swernootjie, swernootbeentjie.
Provided by Taylor and Finlay Attorneys
© DotNews. All Rights Reserved.