CIPC se Sluitingsdatums Oor Die Feesseisoen
Die kantore van die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (“CIPC”) sal gesluit wees vir die publiek vanaf 10h00 op Woensdag 24 Desember 2014 en sal weer oopmaak om 08h00 op Vrydag 2 Januarie 2015.
Dokumente kan op Dinsdag 23 Desember 2014 tot 15h30 ingedien word.
Provided by Taylor and Finlay Attorneys
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.