Die Desember Webwerf: Sit Terug, Ontspan, Herlaai Jou Batterye Vir 2015
Hier is ‘n paar gedagtes om jou hiermee te help -
- Geniet jou jaareindfunksie sonder om naam weg te gooi:http://www.careers24.com/career-advice/work-life/how-to-survive-the-end-of-year-office-party-20140701
- Kyk na verskillende tydsones, weer, die fases van die son en maan en beplan internasionale Skype gesprekke of internasionale sakegesprekke terwyl jy nog hard aan die werk is: www.timeanddate.com
- Kyk bietjie na jou vakansiehotel met die hulp van ‘n onbemande vliegtuigie:http://www.flyoverhotel.com
- Ry veilig en hou die volgende veiligheidswenke vir die lang pad in gedagte:http://www.gotravel24.com/theme/feature-focus/road-safety-travel-tips
- Kies die beste sitplek op die vliegtuig: www.seatguru.com
- Kyk na die getye voordat jy afsit strand toe: http://www.kwathabeng.co.za/tides
- Kyk ook na die weersomstandighede en windtoestande (gebruik die “earth” simbool vir beheer): http://earth.nullschool.net/#current/wind/surface/level/orthographic=-341.47,-33.81,3000
- Is dit jou aangename taak om die vonkelwyn oop te maak? Doen dit soos ‘n deskundige: http://www.goodhousekeeping.com/recipes/cooking-tips/uncork-champagne-bottle#slide-1
- Deel jou vakansie-avonture met die wêreld. Geniet en dokumenteer ons biodiversiteit; enige interessante fotobydraes oor diere, plante en selfs mikro-organismes is welkom op: http://www.ispot.org.za/
- As jy regtig baie tyd op hande het, is daar ligsinnige vermaak op die Internet te vind:http://www.women24.com/Trending/Fun-useless-websites-to-visit-when-youre-bored-20140509
- As die verveling jou oorval, is daar sagteware wat vir jou kan aandui na watter bekendes jy en jou vriende en jou naasbestaandes mag lyk: www.pictriev.com
- Maak die meeste van die bestanddele tot jou beskikking en kook soos ‘n bekroonde sjef: www.supercook.com
- Laastens, kan jy altyd leer hoe om soos ‘n regsgeleerde te klink, as jy sou wou:http://survivelaw.com/index.php/blogs/procrastination/812-working-hardly-talking-like-a-lawyer.
Provided by Taylor and Finlay Attorneys
© DotNews. All Rights Reserved.