Die September Webwerf: Bemark Jou Besigheid Met Regstreekse Video Uitsendings
Die artikel van die Social Media Examiner “How to Use YouTube Live Streaming to Boost Your Exposure” gee vir jou stap-vir-stap instruksies om Google Plus en YouTube te gebruik teen geen koste en met goeie resultate. Daar is wel opsies waarvoor jy betaal en dit bied ook geleentheid vir positiewe resensies – byvoorbeeld, Livestream te https://livestream.com/ en UStream te http://www.ustream.tv/.
Let wel: Toets eers jou plaaslike breëbandspoed om seker te maak dat dit opgewasse is vir die taak, voordat jy jou hiertoe verbind.
Provided by Taylor and Finlay Attorneys
© DotNews. All Rights Reserved.