Webwerwe van die maand: Berei voor vir die 2018 Griepseisoen
Die winter in die Noordelike Halfrond het erge gevalle van griep opgelewer. Ons sal hierdie winter in Suid-Afrika waarskynlik ook erge griepgevalle ervaar. Die H3N2 griepvirus is veral op die radar weens gepaardgaande gevalle van longontsteking en ander komplikasies. Klein besighede is veral op risiko met die ontwrigting van personeel wat afwesig gaan wees.
Die advies vervat in hierdie webwerwe mag vir jou op professionele sowel as op persoonlike vlak van waarde wees. Vir toegepaste mediese raad moet jy natuurlik altyd werklike mediese hulp by jou dokter kry.
-
Van die tydskrif Time “Want to Protect Yourself from Getting the Flu? Get Some Sunshine” op hul webwerf.
- “Common Cold Treatments That Can Actually Make You Sick” op HealthLine.
Om mee af te sluit “10 Healthy Cold-Weather Snacks that’ll Warm You Right Up” op Prevention.com.
Uit die HAT:
Hugenoot s.nw. [Hugenote] (histories) enigeen van die Franse Protestante wat in die sewentiende eeu om hulle geloof uit Frankryk moes vlug en van wie ‘n aantal hulle in 1688-1690 in Suid-Afrika gevestig het. [Frans Huguenot uit Duits Eidgenoss eedgenoot]

Provided by Darrolls Attorneys, Notaries & Conveyancers
© DotNews. All Rights Reserved.