Desember Webwerwe: Brokkies Om Die Jaar Mee Af Te Sluit
Geskenke idees vir jou kliënte
Kry inspirasie met “13 Fun (and Affordable) Gifts for Your Business Clients” op die BusinessNewsDaily webwerf te www.businessnewsdaily.com/8422-gifts-for-clients.html#sthash.4h7JsbZt.dpuf. Google vir plaaslike verskaffers en alternatiewe deur die toevoeging van “site:za” wanneer jy jou soekterme intik byvoorbeeld “Electronic travel mug site:za”.
Netwerk by die besigheid se jaareinde partytjie
Verander jou Feesseisoen partytjies in waardevolle sakegeleenthede met “10 tips to get your business ahead during the Christmas party season” op die “Business Sense” webwerf te http://www.nw-businesssense.com/the-art-of-schmoozing.html.
“Allemapstieks, ek het nie bedoel om dit te stuur nie!”
Dit het al met ons almal gebeur. Jy stuur inderhaas ‘n e-pos en kort daarna kom jy agter jy moes nie. Of die verkeerde persoon gaan die e-pos ontvang of die regte persoon ontvang die verkeerde boodskap. Nie net is dit ‘n ramp nie maar dit kan selfs moontlik regsaanspreeklikheid inhou. Gelukkig sal die nie weer gebeur nie indien jy die eenvoudige instruksies volg in “Fix the "Ooops I did not mean to send that!" email issue” op Tech4Law se webwerf te http://www.tech4law.co.za/tech-advisor/office-software-products/fix-the-qooops-i-did-not-mean-to-send-thatq-email-issue.html.
Volg jou verlore- of gesteelde slimfoon
Dalk spring jy die nagmerrie vry van die verlies van jou slimfoon/tablet/toestel. Indien dit gesteel is, bel onmiddellik die SAPD, jou sekuriteitsdienste asook jou plaaslike “buurtwag”. Daar was al heelparty suksesverhale met opsporings en arrestasies. Lees “How to track a stolen smartphone” op htxt.africa se webwerf te http://www.htxt.co.za/2014/05/02/how-to-track-a-stolen-smartphone/.
Noodgevalle I: Installeer hierdie toepassing
Die “mySOS SA” Noodgeval toepassing gee jou toegang tot toepaslike noodbystand -
Noodgevalle II: Voeg ICE nommers in jou adresboek
Moet nie vergeet om tenminste een “ICE” (“In Case of Emergency”) nommer in jou selfoon adresboek te voeg nie. Paramedici en ander noodpersoneel word opgelei om jou selfoon na te gaan vir hierdie noodnommers sodat hulle jou familie/vriende/kollegas kan kontak, wanneer jy dit nie self kan doen nie. Volg die stappe in “How to Add ICE to Your Cell Phone” te http://www.wikihow.com/Add-ICE-to-Your-Cell-Phone.
Oorleef die droogte
Ongelukkig ervaar baie gedeeltes van SA erge droogte. “Saving water for a sustainable future” op die Wes-Kaapse Regering se webwerf te https://www.westerncape.gov.za/general-publication/saving-water-sustainable-future sal jou raad gee oor hoe om die onvermydelike waterbeperkings te hanteer.
Gaan jy internasionaal reis?
Sien “Changes in SA immigration regulations: What you need to know” op die “Homecoming Revolution” se webwerf tehttp://homecomingrevolution.com/south-africa/2015/10/29/changes-in-sa-immigration-regulations-what-you-need-to-know/.
Kredietverskaffing – nuwe Regulasies oor Bekostigbaarheid
Indien jy ‘n kredietverskaffer of verbruiker is, moet jy kennis neem van die nuwe Regulasies oor bekostigbaarheid, wat beskikbaar is op die Nasionale Kredietreguleerder se webwerf te http://www.ncr.org.za/documents/pages/NCA-amendment-Regulations-March-20151.pdf. Vir ‘n oorsig en praktiese voorbeeld sien “Consumer Credit: Affordability Assessment” op die webjoernaal van Verbruikersbeskerming in Suid-Afrika te http://consumerlawrsa.blogspot.co.za/2015/04/consumer-credit-affordability-assessment.html.
Minimumlone vir huishulpe is vanaf 1 Desember verhoog
Vir volledige besonderhede rondom die nuwe minimumlone sien “You will have to pay your domestic worker more from December” op BusinessTech se webwerf te http://businesstech.co.za/news/government/104309/you-will-have-to-pay-your-domestic-worker-more-from-december/.
Raad met wingerdgriep - remedies vanoor die Wêreld
Om op ‘n ligter noot af te sluit ….. of jy nou enigsins van plan is om iets sterker as ystee te drink, wat nog te sê te veel daarvan te drink, lees gerus en lag ‘n bietjie oor die inligtingsplakkaat op Health24 se webwerf te http://www.health24.com/Medical/Liver-Health/Alcohol-and-your-liver/Hangover-cures-around-the-world-20130210. As jy dit enigsins wil waag, weet net dat jy in geheel op jou eie risiko met hierdie voorstelle eksperimenteer!
Uit die HAT:
“klawerbrug” ingewikkelde brugkonstruksie met verskillende dele op verskillende vlakke sodat geen deel ‘n ander op dieselfde vlak kruis nie en die verkeer vloei: ‘n Klawerbrug lyk, van bo gekyk, nogal soos ‘n klawerblaar.

- Wanneer jy nie weet wie om te bel nie,
- Wanneer jy nie weet waar jy is nie,
- Wanneer jy regtig hulp benodig.

Provided by Kramer Villion Norris - KVN
© DotNews. All Rights Reserved.