Jou Mei webwerf: Toepassings wat vir jou geld spaar in ‘n tyd van rommel
Daar is duidelik uitdagende tye wat vir ons wag, met voorspellings van prysstygings, rentekoersverhogings en beperkte inkomste. Fin24 se insiggewende Kennisprentjie “How Junk Status Will Affect You” gee vir ons ‘n goeie oorsig.
Dit sal altyd help as jy jou uitgawes kan beheer totdat sake verbeter. Kyk gerus na The Citizen se “Top 5 finance apps you should be using” hier.
Bron: Fin24
Dit sal altyd help as jy jou uitgawes kan beheer totdat sake verbeter. Kyk gerus na The Citizen se “Top 5 finance apps you should be using” hier.
Onthou net, ons was al voorheen in hierdie posisie en ons het dit oorleef! Kyk gerus na die meegaande grafiek wat die geskiedenis van ons gradering sedert 1994 bevat -
Lees ook gerus “Downgrade to junk may not mean disaster – yet” op TimesLive (jy mag dalk moet registreer). Dit bied ‘n interessante perspektief op ons eerste ervaring van rommelstatus sedert die jaar 2000.
“Why ‘junk status’ is not the end of the world for SA” op BusinessTech is ‘n nog ‘n artikel wat die moeite werd is om te lees.
Uit die HAT:
skarebefondsing s.nw. befondsing van ‘n onderneming of projek, dikwels vir ‘n goeie doel, deur ‘n klomp mense oor te haal om klein bedrae geld daarvoor te skenk, veral deur middel van die internet of sosiale media.

Provided by Bax Kaplan Russell Inc.
© DotNews. All Rights Reserved.