Webwerf van die maand: Beskerm jou as persoon en jou besigheid in die griepseisoen 2021
Gaan na Mediese nuus en kyk na “Evidence-based resources to help keep you and your loved ones healthy during the 2020–21 flu season” op die blad oor griep oftewel “the Flu page“ (die “Flu v Covid-19” afdeling is besonder insiggewend).
Wees bewus daarvan dat die gebruik van die griep-entstof met artikels soos: “Flu shots linked to fewer severe Covid-19 cases - US study” op News24 die rondtes doen.
Uit die HAT:
Passepartout (uitspraak pas-par-toe) s.nw. (Frans) 1.plakband gebruik om ‘n lys om ‘n portret/ens. te vorm 2. Iets wat orals en vir alles gebruik kan word; iets wat tot alles toegang verleen, bv. ‘n sleutel/loper wat op alle slotte pas.
Provided by Chennells Albertyn Attorneys
© DotNews. All Rights Reserved.