Maart se Webwerf: ‘n Inspuiting Vir Jou Besigheid!
Entrepreneurs en bestuurders: Gee jou besigheid ‘n inspuiting. Hou jou span gelukkig en produktief met “7 Ways to Keep Your Employees Happy (And Working Really Hard)” op Forbes Tydskrif se webwerf.
‘n Professor in bedryfsekonomiese bestuur en ontwikkeling deel sy riglyne oor hoe om werknemers te inspireer en om hul geleenthede te bied om te groei. Tot voordeel van hulself en tot voordeel van jul gesamentlike besigheid.
Uit die HAT: Muurskildering s.nw (geen meervoud) Skildering met lymverf op ‘n gekalkte muur; fresco. Da Vinci se beroemde muurskildering van die Laaste Avondmaal in Milaan.
Provided by Wessels + van Zyl Inc
© DotNews. All Rights Reserved.