Die Januarie Webwerf: Verwesenlik Jou Leierskapsvisie In 2015
Die jaar 2015 sal ongetwyfeld vele uitdagings aan ons bied. Soos Einstein opgemerk het, beteken dit ook ‘n jaar vol geleenthede. Trek voordeel daaruit en slyp jou leierskapsvaardighede.
Wie beter om van te leer as een van die grootste leiers en denkers in ons opgetekende geskiedenis?
Lees gerus die artikel “11 Leadership Lessons from Alexander the Great” te http://tinyurl.com/11Alexander. Dit is INSEAD se ontleding van Alexander se sterkpunte en swakpunte en dit bied vir ons insigte wat vandag nog relevant is.
Leer van Alexander die Grote. Word ‘n denker en leier en maak 2015 ‘n jaar van sukses en geluk!
Uit die HAT:
“ontfutsel” (werkwoord) Skelm, op listige wyse ontneem: Iemand sy erfporsie ontfutsel. Iemand ‘n geheim ontfutsel, deur lis te wete kom.
Provided by Matthews Enslin Inc.
© DotNews. All Rights Reserved.