Bonus Webwerf: 2015 Wêreldbeker
Hier is nog iets wat jou dalk kan laat ontspan. Die Engelse nuusverskaffer “The Guardian” bied ‘n interaktiewe program op hul webwerf waarin die opkomende wedstryde, groepe, groepresultate, spanne, stadions en ander inligting verskyn en deurlopend bygewerk word. Dit is beskikbaar op “The Guardian” se webwerf en wel te
http://www.theguardian.com/sport/ng-interactive/2015/sep/07/rugby-world-cup-2015-digital-wallchart. Hou in gedagte dat Somertyd tans in die Verenigde Koninkryk gebruik word, wat beteken dat tot 25 Oktober 2015 is hulle een uur voor Suid-Afrikaanse tyd.
Provided by Anthony Whatmore & Company
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.