Waarom sien ons nie wesentlike groei in kmo’s nie? Kyk gerus hier na die resultate
Klein– en medium grootte ondernemings in Suid-Afrika moet met heelwat uitdagings werk om vooruit te gaan. Burokratiese rompslomp, beperkte geleenthede vir befondsing, oorweldigende regulasies en wetgewing – hierdie is van die meer bekende uitdagings wat oorkom moet word, aldus ‘n onlangse ondersoek van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR). Die volle verslag “2015 SME insights report” is toeganklik by
http://www.saica.co.za/Portals/0/documents/SAICA_SME.PDF.
Provided by Anthony Whatmore & Company
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.