Oktober se Webwerf: hoë stresvlakke? Ontspan ‘n slag vir twee minute…
Stres is ‘n nodige vereiste om dinge gedoen te kry. Stres is goed – tot op ‘n punt. Lees meer oor die streskurwe en verdere hantering van stres. Die volgende bronne is tot jou beskikking: “
Stress Curve” en “How to Deal with Stress in Your Life in 6 Effective Ways Including Tapping into Your Mind” op MindRestart se webwerf te
http://mindrestart.com/deal-stress-life-6-effective-ways-including-tapping-mind/.
Vir ‘n meer direkte en tydelike oplossing kan jy jou klank aanskakel en vir twee minute tot stilstand kom by “Do Nothing for 2 Minutes” op die webwerf
http://www.donothingfor2minutes.com/.
Provided by Wessels + van Zyl Inc
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.