Belastingdispuut? Sars stel ‘n nuwe e-filing proses bekend
Vir Inkomstebelasting kan belastingbetalers nou elektronies by ‘n SARS-tak en via eFiling -
- Dispute indien,
- Versoek dat ‘n betaling opgehef word,
- ‘n Versoek indien vir kwytskelding van rente en boetes.
Vir meer inligting gaan kyk gerus na “What if I don’t agree?” op SARS se webwerf te
http://www.sars.gov.za/ClientSegments/Individuals/What-If-Not-Agree/Pages/default.aspx.
Provided by Wessels + van Zyl Inc
© DotNews. All Rights Reserved.
Disclaimer
Die inligting hierin vervat is van ‘n algemene aard en moet nie as professionele advies gebruik word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u professionele adviseur vir spesifieke en toegepaste advies.