Jou Januarie Webwerf: Hoe Om Jou Nuwejaarsvoornemens Nuwejaarsrealiteite Te Maak
Moet eerder nie toelaat dat dit weer hierdie jaar gebeur nie. Vir ‘n paar goeie idees hoe om by jou voornemens te bly, lees gerus “44 Ways to Kick-Start Your New Year” op die “Success Magazine” se webwerf te http://www.success.com/article/44-ways-to-kick-start-your-new-year.
Uit die HAT:
“liewenheersbesie” Vlieëende kewertjie van die familie Coccinellidae met rooibruin en swart kolletjies. Skilpadbesie.
Provided by Anthony Whatmore & Company
© DotNews. All Rights Reserved.