100 Jaar Gelede – Die Oorlog Wat Alle Oorloë Tot ‘n Einde Sou Bring
Op 28 Julie 1914 is die eerste skote gevuur, waarna oorlog verklaar is in wat ons vandag as die Eerste Wêreldoorlog ken. Hierdie oorlog het 17 miljoen lewens geëis en die wêreld in geheel verander. ‘n Insiggewende uitleg van hierdie geskiedenis tesame met foto’s en beeldmateriaal is op Wikipedia te sien http://en.wikipedia.org/wiki/World_War_I. Ons kan maar net hoop dat Friedrich Hegel verkeerd was met sy stelling dat die enigste ding wat die mensdom uit die geskiedenis leer, is dat ons niks uit die geskiedenis leer nie.
Provided by Taylor and Finlay Attorneys
© DotNews. All Rights Reserved.