Jou Webwerf van die Maand: Inperkingsadvies vir Entrepreneurs
“The scale of the national COVID-19 lockdown is unprecedented in living memory. The repercussions – personal, professional, national and international – will reverberate for years to come. As entrepreneurs, we need to be making the right decisions for right now to ensure that our businesses and our people’s livelihoods do not become another casualty of the virus.”Ten tyde van die skrywe hiervan is daar nog nie sekerheid in watter mate die Inperkings-maatreëls in elke provinsie opgehef of verslap gaan word nie. Waaroor ons wel seker kan wees, is dat die COVID-19 pandemie en die krisis waarin dit ons gedompel het, nog vir ’n geruime tyd met ons gaan wees.
Besighede en KMO's (Klein en Medium-Ondernemings) in besonder staar geweldige uitdagings en nuwe geleenthede in die gesig. In ’n reeks artikels onder die opskrif “Lockdown advice for entrepreneurs” (hier beskikbaar) gee Allon Raiz van Raizcorp goeie raad oor hoe sulke ondernemings hierdie stormagtige waters kan trotseer. Daar is op hierdie stadium agt artikels beskikbaar –
- “Get to rational quickly”
- “Building an opportunity matrix”
- “Scenario planning as a vital tool”
- “Building an exploded resources list”
- “Creating a small list of big questions”
- “Embrace your X”
- "Cross-functional teams"
- "Moving from contingency planning to live decision making".
Provided by Matthews Enslin Inc.
© DotNews. All Rights Reserved.